Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge 38

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 R1 318 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel wat op die grondvloer in The Bridge Holiday Resort Complex is. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en toegang to 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, gereedskap, yskas, mikrogolf en 'n stoof met 'n oond. Daar is 'n etenstafel vir 6 gaste in die eetarea met 'n vrieskas en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. In die sitarea is nog 'n slim-platskerm-TV. Die woonstel het lugversorging, asook onbeperkte WiFi.

'n Oop stoep voorsien 'n uitsig oor die tuin en St Lucia Meer met 'n kort ent se stap na die privaat jetty. Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en ’n muurbal- en tennisbaan wat gaste gerus kan gebruik. Rakette en tennisballe is in die motorhuis beskikbaar en gaste kan dit gebruik. Gaste het 'n toesluitmotorhuis en veilige parkeerplek onder 'n skadunet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stephanie P
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig, veilig, netjies, vriendelike diens. Puik! Sal definitief weer gaan.
Jan 2025
Harald S
Gesin met tieners
5.0
Soos 'n tweede tuiste. Baie lekker gebly. Woonstel was skoon en netjies, en daar was alles in plek.
Jan 2025
Ashley V
Gesin met tieners
5.0
Hippo's, crocs, warthogs, friendly people, lovely weather. Ons het vreeslik lekker gebly, die plek is baie mooi en netjies, foto's het dit nie reg ged...
Sien meer
Okt 2024
Allan M
Saam met vriende
5.0
Good comfortable stay. Stay was great, no problems.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Paula C
Gesin met tieners
5.0
Baie baie lekker. Ons het dit regtig baie geniet en wil graag weer teruggaan.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eafa8cecccf458ca3c9ffd58dab1b6b12f72a3619d1337b31c91c287998ce0b81d74ae5d41f137c1b023a0d7f172834c19e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 318 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.371567369559 32.411977017248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang