The Bridge 38
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel wat op die grondvloer in The Bridge Holiday Resort Complex is. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en toegang to 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, gereedskap, yskas, mikrogolf en 'n stoof met 'n oond. Daar is 'n etenstafel vir 6 gaste in die eetarea met 'n vrieskas en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. In die sitarea is nog 'n slim-platskerm-TV. Die woonstel het lugversorging, asook onbeperkte WiFi.
'n Oop stoep voorsien 'n uitsig oor die tuin en St Lucia Meer met 'n kort ent se stap na die privaat jetty. Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en ’n muurbal- en tennisbaan wat gaste gerus kan gebruik. Rakette en tennisballe is in die motorhuis beskikbaar. Gaste het 'n toesluitmotorhuis en veilige parkeerplek onder 'n skadunet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge 38 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang