380 Breede
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gayle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Yolande D - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig en privaat.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Yolande
Yolande J - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, soos my eie huis gevoel.
Elizma D - Apr 2024
Algehele gradering
Vyf sterre.
380 Breede se terugvoer
Baie baie dankie Elizma.
Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, eienaar was buigbaar met versoeke.
380 Breede se terugvoer
Dankie Adri
Anita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik gastehuis en mense.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie, Anita, julle was net so goeie gaste gewees.
Quinton M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Quinton.
Phillip K - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, rustig, vriendelik. Lekker naby Mall.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Phillip
Tersia V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
380 Breede se terugvoer
Baie dankie, Tersia, vir jou vriendelike terugvoering.
Daar is WiFi, 'n extension cord, en 'n multi-plug beskikbaar in die woonstel. Ons sal in vervolg seker maak die gaste is bewus van al die bogenoemde punte.
Mandy P - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie mooi en netjies.
Phillip V - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het tydens my eggenote se tyd in die hospitaal.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Phillip
Maryke S - Jan 2024
Algehele gradering
Home away from home.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie, Marijke.
Nicolene V - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie skoon en stil.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Nicolene
Zandi S - Jan 2024
Algehele gradering
Felt like home away from home.
Lees meer380 Breede se terugvoer
Thank you for that wonderful review, Zandi.
Adriaan W - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
380 Breede se terugvoer
Dankie Adriaan
Carel B - Des 2023
Algehele gradering
Was 'n wonderlike plek. Het die verblyf vreeslik geniet en sal beslis aanbeveel.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie, Carel.
Maryke H - Des 2023
Algehele gradering
Tegemoetkomend, vriendelik en behulpsaam.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Maryke.
Mariet J - Nov 2023
Algehele gradering
380 Breede, ons sal vir seker weer daar gaan bly.
Rene K - Nov 2023
Algehele gradering
Friendly host.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie, Rene
Francois K - Okt 2023
Algehele gradering
Puik.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Francois
Lydia F - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en rustige omgewing met als wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Lydia
Ulrich B - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis met vriendelike diens.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie Ulrich
Nico S - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
380 Breede se terugvoer
Baie dankie, Nico.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang