Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

380 Breede

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R475 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

380 Breede is 'n selfsorgtuin-eenheid wat gerieflike oornagverblyf in Erasmuskloof bied. Hierdie eenheid is sentraal tussen die N1 en R21 geleë, gerieflik naby die Kloof Hospitaal en Castle Gate Winkelsentrum, en ideaal vir sakereisigers, gesinsnaweke en hospitaalbesoeke.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, stapelbed en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die privaat stoep waar daar 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Yolande D
Gesin met tieners
5.0
Veilig en privaat. Baie oulike plek met alles wat jy nodig het en baie skoon. Sal vir seker weer daar bly.
Mei 2024
Yolande J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, soos my eie huis gevoel. Ons het baie lekker gebly, alles was mooi, netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar kom oorbly. Goeie are...
Sien meer
Apr 2024
Elizma D
Gesin met tieners
5.0
Vyf sterre. Ons sal die plek hoogs aanbeveel. Die eienaars was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die eenheid was baie netjies met alles wat ons no...
Sien meer
Apr 2024
Adri V
Gesin met tieners
5.0
Rustig, eienaar was buigbaar met versoeke. Waarde vir geld. Sentraal naby Waterkloof skool.
Mrt 2024
Anita O
5.0
Puik gastehuis en mense. Gerieflike en netjiese gastehuis. Hulle het uit hulle pad gegaan om te help en seker gemaak alles is reg en vriendelik. Plek ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 380 Breede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8bc63eff40a640b04911f5dc86dd1475ebd202622f44de788911d1dd86b09bd312a7e761ef03d979583a3463aace5d112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 380 Breede Street Erasmuskloof ext 4 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.819274557802 28.259315066865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang