389 On Aries
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 389 Aries Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
389 On Aries is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Waterkloofrif, Pretoria. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer met 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Nog 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die ander 3 badkamers het almal 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Op die boonste verdieping is 'n tweede TV-sitkamer en die huis het 'n sonkamer. Buite is 'n ruim tuin met 'n onderdak buite-eetarea en 'n swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ipupa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 389 Aries Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 389 Aries Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng