Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 Balaena Bay

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Antoinette E
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Heerlike ruim woonstel. 4 volwassenes kon gemaklik hier saambly. Die woonstel is baie ruim en het 'n lieflike balkon waarop almal met gemak kan kuier. Ons het 'n probleem met die oond en wasmasjien gehad en Yolande het dit onmiddellik uitsorteer sonder enige probleme. Ongelukkig nie 'n see-uitsig nie maar daar is wel 'n mooi uitsig oor die berg. Daar is 'n klein restaurant net onder en ook loopafstand van die gym en kruidenierswinkel af. Pragtige woonstel en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Lekker gerieflik. Plek het geen air conditioner nie maar gelukkig was die weer heel okei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elanda S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2021

Baie sentraal en gerieflik ingerig. Die eenheid binne het alles ingehad wat nodig was en was smaakvol en het veilige parkering. 'n Vorige strawwe roker in die eenheid het ongelukkig reuke en geure oral agtergelaat, dit was jammer. Die eenheid het geen see-uitsig en kyk uit op 'n ongelooflik besige en baie rasige straat. Dit was moeilik om te slaap met die baie raas en die stoepgedeelte bied 'n direkte uitsig op die gedeelte waar die dorpies se werkloses vergader. Nietemin het ons baie lekker gebly, want dit is naby genoeg om die omliggende kuslyn en dorpies te verken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie gerieflik, netjies en mooi. Ons het ons 2 nagte verblyf in hierdie netjiese woonstel baie geniet. Absolute waarde vir dit wat ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Was baie aangenaam. Het dit vreeslik geniet. Is baie lief vir die see. Lekker langs die see gedraf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
39 Balaena Bay
Baie dankie vir jou resensie Maria. Was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer en ek is bly jul het dit geniet. Groete, Yolande

Trudy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2018

Ons verblyf was gerieflik en lekker privaat. Vol Dstv pakket. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2018

Gerieflike slaapplek. Behalwe vir die sleutel- en wasmasjienkwessie was die verblyf aangenaam en het aan ons vereistes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 19, Baleana Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbb17c2a7747201c715512b75987f8357d1f8160963382db8fb53b29f18d41555bec83c89d9f35c06e484dd74d7ddb8852ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 19 Dirkie Uys Street Baleana Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.585560955015 19.350630855565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang