Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

39 on Admiral

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Julia T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Picturesque and peaceful Port Owen accommodation. We had a wonderful stay in 39 on Admiral in Port Owen. The location is picturesque with all the bird life and boats along the river, and the house is perfect for groups of friends, with each room having an en suite and big communal areas and a great indoor braai area. The kitchen is well stocked, and we had everything we needed for a great weekend. Value for money. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coline L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Dit was absoluut fantasties - gasheer, ligging, netheid - alles 100%. Dit was fantasties. Ek was stomgeslaan oor die ruim huis, die netheid en ligging. Dit was net heeltemal te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Sal weer daar gaan woon. Baie gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Veilige oase! Ons as gesin het heerlik gekuier en het baie veilig gevoel die heeltyd. Die kinders kon gaan stap ens. Als was baie netjies en ruim huis. Was sommer hartseer om te groet. Ons sal beslis weer daar tuisgaan as ons in die Weskus kuier! Baie dankie, vir als!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rezah N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Admiral Island, always a winner. Nothing short of amazing. A well-equipped house in a prime location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
1 nag
4.6
Mrt 2025

Het heerlik ontspan, sal beslis weer gebruik maak van die plek. Wonderlike leefarea en veilige ligging. Dit was lekker rustig en ons het ons tydjie daar geniet. Vriendelike diens ontvang en baie bedagsame bure.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin W
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Great house, well appointed in a safe location. The house is great and well appointed with all amenities. The owner was communicative and responsive. Full DSTV was provided; however, no WiFi. The outside area does look straight into the neighbour's lounge area across the road, and there was an adjacent house under construction, which was a nuisance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Die huis is pragtig en baie netjies ingerig. Ons sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly in Port Owen. Die huis is gerieflik naby die kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamal Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik; sal beslis weer kom. Heerlik gebly. Sal beslis weer kom. Netjies; perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very nice happy stay - excellent house in an excellent location! House suited our group of 8 (4 couples) perfectly - it was clean, spacious and had all the facilities we required - was excellent value and in a nice location. The area was very safe too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668bcfb73e444868fcc5f60c1b57efde6a95e3e2c39d86d41b6c1a63394ed81b684142cf3f65e7dc15fc3a285d0853906529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 122 5 1 5 39 Admiral Boulevard Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785558370058 18.153596330689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456