Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 on Admiral

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

39 on Admiral is 'n lieflike, ruim vakansiehuis met 'n private jetty op Admiral-eiland in Port Owen. Die huis bied maklike toegang tot die waterkanale van die marina en bied 'n uitsig oor die rivier.

Dié huis het 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers met elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer in elke slaapkamer is oopplan met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottegoedwasser en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n tafel met sitplek vir 8, 'n ingeboude braai en gemaklike, ruim sitkamer met 'n TV en DStv. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met uitsigte oor die rivier. Daar is 'n privaat jetty voor die huis wat gaste kan gebruik.

Die eiland skep 'n rustige en stil omgewing waar gaste veilig kan stap en kinders in die parkie kan speel.

Gaste kan doendinge soos bootvaarte op die rivier, voëlkyk, roei op die kanaal, swem by die nabygeleë strande en seiljagte in die omgewing geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 111 resensies vir 39 on Admiral
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 39 on Admiral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668bcfb73e444868fcc5f60c1b57efde6a95e3e2c39d86d41b6c1a63394ed81b684142cf3f65e7dc15fc3a285d0853906529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 111 5 1 5 39 Admiral Boulevard Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785558370058 18.153596330689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang