Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 Ridge Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgestraat 39, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

39 Ridge Estate is 'n lieflike gastehuis wat gerieflik in Midrand geleë is en is ideaal vir oornagverblyf vir 'n gesin of vriende.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 'n 2-slaapkamer-kothuis wat 4 gaste kan akkommodeer, 'n 1-slaapkamer-kothuis met 'n kapasiteit van 2 volwassenes en 2 kinders óf 'n oopplan-baby-eenheid met 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het sy eie badkamergeriewe met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ruim tuin, 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir alle gaste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie gastehuis is ongeveer 2 km vanaf Mall of Africa, 4 km vanaf Gallagher Estate en 34 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ridgestraat 39, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink 39 Ridge Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgestraat 39, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e51208f7adbafd4e35e28fa31314af97c97f7e2d8aef261662ebf075ef1402312e1077da811b3795b8ba316e7473a97e4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Ridge Street Glen Austin AH 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0192411 28.1327148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang