39 Ridge Estate
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgestraat 39, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
39 Ridge Estate is 'n lieflike gastehuis in Midrand en bied oornagverblyf vir 'n gesin of vriende.
Gaste het 'n keuse tussen 'n Tweeslaapkamer-kothuis wat slaapplek vir 4 gaste het, 'n Eenslaapkamer-kothuis wat vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik is, of 'n Ateljee-woonstel met 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n tuin, swembad en braaigeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis is ongeveer 2 km vanaf Mall of Africa, 4 km vanaf Gallagher-landgoed en 34 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Arnold Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ridgestraat 39, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink 39 Ridge Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgestraat 39, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng