Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

391 Vaal de Grace Golf Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elrie F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig, lekker en huis is goed ingerig. Baie lekker gebly en gekuier. Huis is gepas vir gesinne met klein kindertjies. Die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Binase T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lovely. The house is so lovely. We had peace of mind and enjoyed every moment there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bathabile M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fabulous. Had the most beautiful moments, lovely house with great hospitality from Willie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlike, rustige kuier in lieflike huis en omgewing. Pragtige, netjiese huis met al die geriewe. Badkamers is pragtig, daar was heeltyd water en dankie vir die loadshedding bulbs. Ons het heerlik by die braai buite gekuier en dit was tjoepstil. Dankie vir die UPS vir die WiFi, die bediende Liza was oulik en baie behulpsaam. 391 Riverbend is verblyf uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seroko Constance M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Superb. Everything was sorted, and your service was perfect indeed. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker plek en vriendlike diens. Baie netjiese plek en baie lekker gekuier. Huishulp elke dag was baie vriendelik. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2022

We had a lovely stay. Comfortable accommodation with everything you need. Some maintenance needs to be done on doors and handles. Dishwasher not working. Housekeeper very friendly and wanted to assist with all your needs. Door handle in main bedroom's bathroom does not work from inside the bathroom. Some taps were switched around and doors could not close or got stuck. Very small things, but otherwise it was a really lovely stay. The estate is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Nov 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Alicia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Alles was perfek. Ons sal weer en weer bespreek! Ongelooflik baie dankie Marny en Lisa julle laat die plek soos jou eie voel. Ons kom definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Wonderlike plek Lekker rustige plek om tyd saam met vriende en familie te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverbend-weg 391, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cdb97f7442d5af3bc6fb3909c41c5248222c36ac81c4ecfa535bece84cff16a0ec1a35e78825e393bc6c020b914aabc26dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 391 Riverbend Road Vaal de Grace Golf Estate 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.919660458227 27.421992592937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang