Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

391 Vaal de Grace Golf Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir 391 Vaal de Grace Golf Estate
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elrie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrie F

Rustig, lekker en huis is goed ingerig.

Baie lekker gebly en gekuier. Huis is gepas vir gesinne met klein kindertjies. Die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Binase T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Binase T

Lovely.

The house is so lovely. We had peace of mind and enjoyed every moment there.

Bathabile M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bathabile M

Fabulous.

Had the most beautiful moments, lovely house with great hospitality from Willie.

Teresa D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D

Heerlike, rustige kuier in lieflike huis en omgewing.

Pragtige, netjiese huis met al die geriewe. Badkamers is pragtig, daar was heeltyd water en dankie vir die loadshedding bulbs. Ons het heerlik by die braai buite gekuier en dit was tjoepstil. Dankie vir die UPS vir die WiFi, die bediende Liza was oulik en baie behulpsaam. 391 Riverbend is verblyf uit die boonste rakke.

Seroko Constance M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seroko Constance M

Superb.

Everything was sorted, and your service was perfect indeed. Thank you.

Pieter E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Baie lekker plek en vriendlike diens.

Baie netjiese plek en baie lekker gekuier. Huishulp elke dag was baie vriendelik. Baie geniet.

Tanya D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D

We had a lovely stay.

Comfortable accommodation with everything you need. Some maintenance needs to be done on doors and handles. Dishwasher not working. Housekeeper very friendly and wanted to assist with all your needs. Door handle in main bedroom's bathroom does not work from inside the bathroom. Some taps were switched around and doors could not close or got stuck. Very small things, but otherwise it was a really lovely stay. The estate is beautiful.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Alicia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Alles was perfek.

Ons sal weer en weer bespreek! Ongelooflik baie dankie Marny en Lisa julle laat die plek soos jou eie voel. Ons kom definitief weer terug.

Bertus M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Wonderlike plek

Lekker rustige plek om tyd saam met vriende en familie te spandeer.

Aneli V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneli V

Gemaklike groot huis vir 'n groot groep in 'n rustige omgewing.

Baie lekker gemaklike huis met 'n heerlike kuier- en swembadarea. Baie ruim. Sal net lugversorging in elke slaapkamer wou hê.

Johan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie lekker gewees.

Huis is goed toegerus en huishulp uitstekend. Kyk asb na die water. Een badkamer se stort het net koue water en dieselfde by die ander badkamer se wasbak wat net warm water het. Eetgerei is ook maar min met net genoeg vir 1 ete vir 4 mense.

Almari B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almari B

Gerieflike, skoon verblyf met goed toegeruste kombuis en braai-area.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad. Die huis is goed toegerus en uiters netjies en skoon. 'n Swembad sou 'n bonus gewees het, maar ek kan die verblyf regtig aanbeveel. Sal weer daar tuisgaan.

Melissa L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Pragtige plek en baie netjies!

Pragtige plek en baie netjies! Net paar gloeilampe wat geblaas is en ons kon nie die skakelaar vir buiteligte kry nie, so was bietjie donker! Verder was dit heerlik en so mooi, alles wat mens nodig het vir heerlike wegbreeknaweek!!

Elmari C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari C

Presies wat ons nodig gehad het.

391 Vaal de Grace is 'n lieflike, ruim huis met alles wat mens nodig het om te ontspan.

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverbend-weg 391, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cdb97f7442d5af3bc6fb3909c41c5248222c36ac81c4ecfa535bece84cff16a0ec1a35e78825e393bc6c020b914aabc26dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 391 Riverbend Road Vaal de Grace Golf Estate 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.919660458227 27.421992592937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang