Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

394 on Emus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Isabel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vrede en veilig en tevrede gevoel gehad. Dit was 'n wonderlike ervaring. Hoewel dit klein is, is alles luuks en silwer skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
1 nag
5.0
Aug 2024

Aangename verblyf en sal weer gebruik. Baie gerieflik geleë met veilige parkering. Skoon en baie netjiese eenheid en baie goed geleë. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ek sal 394 on Emus aanbeveel vir enige iemand. Dis netjies en skoon. Bitter netjies. Die gasvrou is 'n baie goeie gasvrou. Sy het my sommer vinnig tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflike, veilig en baie netjies! Heerlike verblyf in 'n baie veilige plek en alles was netjies en skoon. Die ideale plek om in Pretoria oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great. Secluded and quiet, perfect for my business stay. Suited me perfectly and excellent value for money. Everything was clean and comfortable with no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gekuier en geslaap. Gerieflik, bekostigbaar, veilig, netjies en baie vriendelike en gasvrye gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon, ruim en uitstekende kliëntediens! Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer toe ons planne verander het. Plek is netjies, skoon en ruim. Het regtig nie veel meer nodig nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
1 nag
5.0
Apr 2024

Veilige omgewing, naby Kloof Hospitaal. Ja. Die gasvrou is 'n gawe persoon wat haar gaste se belange ter harte neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidré
394 on Emus
Baie dankie vir die mooi resensie, Retha. Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves. Kom kuier asb. weer!

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie dankie, dit was alles wat ons nodig gehad het. Skoon, netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik en 'n pragtige omgewing. Verblyf was baie aangenaam - die eienaar kan dalk oorweeg om 'n stortgordyn te installeer sodat water nie oral spat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidré
394 on Emus
Baie dankie vir die mooi resensie Tiana en die voorstel. Ek verpes 'n stortgordyn vir higiëniese redes en daarom voorsien ek ekstra matjies asook 'n mop om dit te vergemaklik. Die kleiner stortkop het ook die probleem volgens gereelde gaste drasties verminder na slegs paar spatsels buite die opvangsgebied. Kom kuier gerus weer by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef51274edaafca8aa34f485d0b41b9ebe41c2ef341b5f7bda07dce0b7744103b9f67181fd28fe0312007726e466d64742aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang