394 on Emus
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Deidré Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk B - Okt 2024
Algehele gradering
Goed.
Renee V - Okt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en goeie diens!
Isabel C - Sep 2024
Algehele gradering
Vrede en veilig en tevrede gevoel gehad.
Kobus E - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf en sal weer gebruik.
Jean A - Jun 2024
Algehele gradering
Ek sal 394 on Emus aanbeveel vir enige iemand. Dis netjies en skoon.
Johannes V - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike, veilig en baie netjies!
Derek E - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Louise H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en geslaap.
Charlene V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, ruim en uitstekende kliëntediens!
Retha C - Apr 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing, naby Kloof Hospitaal.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Retha.
Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves.
Kom kuier asb. weer!
Marietjie V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie dankie, dit was alles wat ons nodig gehad het.
Tiana S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en 'n pragtige omgewing.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Tiana en die voorstel. Ek verpes 'n stortgordyn vir higiëniese redes en daarom voorsien ek ekstra matjies asook 'n mop om dit te vergemaklik. Die kleiner stortkop het ook die probleem volgens gereelde gaste drasties verminder na slegs paar spatsels buite die opvangsgebied. Kom kuier gerus weer by ons.
Annatjie M - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie, Annatjie. Dit was voorwaar 'n voorreg om 'n oulike gas soos jouself te kon huisves. My deur staan altyd oop!
Maretha S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie, Maretha.
Dit was 'n plesier om oulike gaste soos julle te kon huisves.
Kom besoek ons asb. weer!
Sandri T - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, maklik, lekker.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Sandri.
Ek hoop julle kom kuier weer by ons en mag dit vir plesier en nie hospitaal besoek wees nie.
Ella J - Apr 2024
Algehele gradering
Eenheid is baie netjies, prakties en kompak. Enigste klagte was honde wat baie g.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie jammer die bure se honde was onrustig en het jou gesteur. Hulle is gewoonlik nie luidrugtig nie en dit gebeur ongelukkig in 'n residensiële woonbuurt van tyd tot tyd, wat buite my beheer is. My klein hondjie wat ongelukkig uitgesluip het terwyl ek buite was en by jou venster vir 'n oomblik geblaf het, is darem nie as 'n gereelde verskynsel nie, maar ek sal meer aandag gee daaraan. Ek glo jou toekomstige besprekings sal stiller wees.
Isabella B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Ilze. Julle is altyd welkom terug.
Johannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n juweel van ‘n plek.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Johannes.
Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Ek hoop ons sien jou gou weer!
Willem P - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig, 'n huis weg van die huis.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Willem.
Dit is my voorreg om jou te kon huisves.
Dalene V - Feb 2024
Algehele gradering
Topklas.
Leon B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie ontspanne plek.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Leon.
Jy is altyd welkom by ons.
Annette M - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable and accommodating.
394 on Emus se terugvoer
Thank you, Annette. Please do visit us again!
Elrika F - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi, netjies, skoon en gemaklik.
Isak R - Mrt 2024
Algehele gradering
Als wat mens nodig het, is baie netjies.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Isak.
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Nicoleen S - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies; uitstekend geleë.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Nicoleen.
Kom kuier asb. gou weer by ons.
Dirk M - Des 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie, Dirk, vir die mooi resensie. Dit is 'n plesier om gawe gaste soos uself te huisves. Kom kuier asb weer!
Amanda K - Nov 2023
Algehele gradering
Ideaal vir ons behoeftes.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Amanda. Ek sal graag jou terugvoer wil hê hoekom die veiligheid slegs 'n 4-gradering vir jou beteken het. Het jy enigsins onveilig gevoel in jou eenheid of in die erf? As daar iets bykomend behalwe die elektriese heining, beams, alarms, groot waghonde (agter in erf) en CCTV-kamerastelsel is wat ek kan doen om my gaste meer veilig te laat voel, sal ek graag wil weet.
Leon B - Nov 2023
Algehele gradering
Alles gekry wat mens verwag het.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Leon.
Kom kuier asb. weer!
Esna S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n veilige tuiste. Soos voorheen, net fantasties vir my Pa gewees.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Erna.
Dit is ń voorreg om jou dierbare pa te kon huisves.
Ulrike B - Aug 2023
Algehele gradering
'n Uiters netjiese, perfek toegeruste eenheid.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Ulrike
Dit was voorwaar ń voorreg om julle as gaste te ontvang.
Kom kuier asb weer by ons.
Elana K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie vir twee mense.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Elana.
Kom kuier asb. weer by ons!
Louise D - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning and cozy.
394 on Emus se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting you! Please visit us again!
Margaret S - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay in beautiful garden.
Derrick C - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Gerrit B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gasvry in 'n veilige omgewing.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Gerrit
Ek hoop om julle vinnig weer te kan ontvang.
Francois K - Mrt 2023
Algehele gradering
Uiters skoon en netjies.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, Francois. Die stort paneel kan ongelukkig nie langer gemaak word nie want dan kan my gaste met rystoele nie inpas nie, maar dankie vir die voorstel. Ek sal ekstra matjie insit en die mop meer prominent sit.
Makhei M - Sep 2023
Algehele gradering
It was so wonderful to be at that place.
394 on Emus se terugvoer
Thank you for your review. Please let me know how I can improve on my service, location, and safety to deserve a 5-star rating.
Rudolf N - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Rudolf. Kom kuier asseblief weer by ons.
Marie P - Des 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik.
394 on Emus se terugvoer
Dit was 'n voorreg om u te kon huisves.
Kom kuier gerus weer.
Telma M - Jul 2023
Algehele gradering
It was possible to unite the useful with the pleasant.
394 on Emus se terugvoer
Thank you for your review, Telma. Please let me know how I can improve to deserve a 5 star rating next time.
Natascha L - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie mooi en vinnig gehelp, selfs tydens beurtkrag.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer by ons.
Marumo C - Nov 2022
Algehele gradering
Really enjoyed my stay at your accommodation, relaxed and has a quiet atmosphere.
394 on Emus se terugvoer
Thank you for the kind words and referrals. It was a pleasure hosting you.
Werner Lessingh L - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry.
394 on Emus se terugvoer
Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Kom kuier asb weer.
Deon B - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en ruim. Waarde vir geld.
394 on Emus se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Deon. Ek hoop om jou gou weer te kan akkommodeer.
Sandra H - Aug 2022
Algehele gradering
Hulle was vriendelik en bedagsaam en hulpvaardig om ons te help.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Sandra. Ek is bly ek kon julle help en hoop om julle gou weer te sien.
Ida-louise S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
394 on Emus se terugvoer
Julle was baie oulike gaste en maak dit 'n plesier om my plekkie beskikbaar te stel. Kom kuier asb weer.
Keabetswe K - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent.
394 on Emus se terugvoer
Thank you for the kind words.
Please do visit again.
Marieta M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en gerusstellend.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier asb weer!
Riehan J - Jan 2022
Algehele gradering
Pynlik skoon en netjies. Wat 'n wonderlike plekkie!
Marnus B - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon netjiese blyplek.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie marnus vir die mooi woorde.
Kom kuier asb gou weer!
Annika D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Annika
Kom kuier asb weer.
Eurika V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese verblyf in 'n veilige area.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie Eurika.
Dit is maklik om gasvry te wees met oulike en vriendelike gaste soos julle.
Lara S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek! Uitstekend geleë. Baie vriendelike diens.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die algehele goeie gradering. Ek sal graag wil verbeter op die veiligheid wat jy as 2 gegradeer het. Deel asb met my jou ondervinding wat jou onveilig laat voel het.
Ek is definitief salig onbewus van veiligheidsprobleem met al my kameras, Elektriese heining, sensors, alarms ens.
Hannes C - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, produktief.
Martie D - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig en skoon. Rustige woonbuurt. Vriendelike gasvrou en gasheer.
394 on Emus se terugvoer
Ek is regtig jammer jy het nie die vrymoedigheid gehad om die probleem direk met my op te neem nie aangesien ek 10 meter ver en beskikbaar was vir hulp.
Die yskas se kompressor is hoorbaar maar verseker nie foutief nie. As dit steurend was kon dit afgeskakel geword het.
Die air freshener is daar om vars reuk te verskaf en is binne bereik en kon dus ook net afgeskakel gewees het.
Skottelgoedwas is ń basiese opvoedingsbeleid. Dis ń selfdiens eenheid en dus die gas se eie verantwoordelikheid om dit netjies te los.
Ek is baie jammer jy was nie tevrede met my eenheid nie en hoop jy vind die perfekte eenheid in die toekoms.
Theresa J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike gasvrou.
Christa D - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Om kostes vir die oornag gas so laag as moontlik en mededingend te hou, het ek dit met oorleg besluit om nie ekstras aan te bied nie. My gaste bring gewoonlik hul eie persoonlike shampoo en ontbyt.
Aike K - Nov 2020
Algehele gradering
Dis baie netjies en modern.
394 on Emus se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Marlize.
Ek hoop om julle gou weer te sien by 394OnEmus.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang