Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

394 on Emus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Plafonwaaier sal gaste koel hou in die somer en 'n paneelverwarmer bied hitte in die winter.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie en melk word voorsien. 'n Slim-TV en Netflix is beskikbaar en die eenheid het gratis WiFi.

Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig agter 'n elektriese hek beskikbaar.

394 on Emus is net 1,5 km van Waterkloof Leefstylsentrum met 'n rits winkels en restaurante af, 2 km van die R21-afrit af, 3,5 m van die N1-afrit af en 4 km van Mediclinic Kloof af.

Die verblyf het ook 'n omsetter tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Isabel C
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede en veilig en tevrede gevoel gehad. Dit was 'n wonderlike ervaring. Hoewel dit klein is, is alles luuks en silwer skoon.
Sep 2024
Kobus E
5.0
Aangename verblyf en sal weer gebruik. Baie gerieflik geleë met veilige parkering. Skoon en baie netjiese eenheid en baie goed geleë. Eienaar was baie...
Sien meer
Aug 2024
Jean A
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal 394 on Emus aanbeveel vir enige iemand. Dis netjies en skoon. Bitter netjies. Die gasvrou is 'n baie goeie gasvrou. Sy het my sommer vinnig tui...
Sien meer
Jun 2024
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, veilig en baie netjies! Heerlike verblyf in 'n baie veilige plek en alles was netjies en skoon. Die ideale plek om in Pretoria oor te slaa...
Sien meer
Jun 2024
Derek E
Besigheidsreis
5.0
Great. Secluded and quiet, perfect for my business stay. Suited me perfectly and excellent value for money. Everything was clean and co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Gaste dink 394 on Emus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef51274edaafca8aa34f485d0b41b9ebe41c2ef341b5f7bda07dce0b7744103b9f67181fd28fe0312007726e466d64742aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang