Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

394 on Emus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Plafonwaaier sal gaste koel hou in die somer en 'n paneelverwarmer bied hitte in die winter.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie en melk word voorsien. 'n Slim-TV en Netflix is beskikbaar en die eenheid het gratis WiFi.

Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig agter 'n elektriese hek beskikbaar.

394 on Emus is net 1,5 km van Waterkloof Leefstylsentrum met 'n rits winkels en restaurante af, 2 km van die R21-afrit af, 3,5 m van die N1-afrit af en 4 km van Mediclinic Kloof af.

Die verblyf het ook 'n omsetter tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gasvry en waarde vir geld. Weereens baie lekker gebly en sal beslis weer van 394 on Emus gebruikmaak.
Okt 2024
Johan M
5.0
Baie smaakvol, skoon, veilig en privaat! Ongelooflike diens. Baie netjiese plek wat als bied en meer as wat mens nodig het! Ek gaan weer hier oorbly.
Okt 2024
Dirk B
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Was aangenaam. Geen internet op WiFi.
Okt 2024
Renee V
5.0
Gemaklik, veilig en goeie diens! Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.
Okt 2024
Juanita W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf, netjies en skoon. Baie gerieflik en gemaklik - baie dankie.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Gaste dink 394 on Emus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef51274edaafca8aa34f485d0b41b9ebe41c2ef341b5f7bda07dce0b7744103b9f67181fd28fe0312007726e466d64742aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang