Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

398 Egret’s Ark

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 31 Des 2024 tot 9 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 398, Romansbaai Beach Estate, Gansbaai, 0091, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 R5 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

398 Egret’s Ark is op die privaat, veilige Romansbaai Beach and Fynbos Estate in Gansbaai. Dié landgoed bied privaat toegang tot 'n strand en word deur fynbos en wildspesies omring. Romansbaai bied 'n rustige, omgewingsvriendelike leefstyl met dorpsgeriewe etlike minute ver.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamers het 2 stapelbeddens. Elke slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort.

Die huis se kombuis, sitarea en eetarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n koffiemasjien en 'n etenstafel vir 8 gaste toegerus en daar is 'n TV in die sitarea met DStv-kanale, Netflix en ander stroomgeriewe wat gaste kan gebruik met hul eie profielbesonderhede.

Die huis het ook 'n stoep en binne- en buitebraaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kentse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Egret-straat 398, Romansbaai Beach Estate, Gansbaai, 0091, Wes-Kaap
  • Gaste dink 398 Egret’s Ark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 000
R 7 000 R 5 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R7 000
R 7 000 R 5 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 398, Romansbaai Beach Estate, Gansbaai, 0091, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a149e974f15917c4d7b543195facb4c9b77dcf374ce20731b36923454d092f8c010d45bc5d6a4d97a46e2a9be0d561954b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 000 nouVanaf R5 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 398 Egret Street Romansbaai Beach Estate 0091 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.61238 19.33133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang