3A @ Catfish Beach Apartment
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 19, 3A Catfish, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
3A @ Catfish Beach Apartment is 'n stylvolle selfsorgwoonstel met 'n mooi see-uitsig in die veilige Catfish-kompleks in Shaka's Rock met direkte toegang tot die strand.
Die woonstel het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer en 'n bad, toilet en 'n wasbak in die derde badkamer. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die sitarea het 2 rusbanke en 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Onbeperkte vesel-internet is beskikbaar. Die leefarea het ook stapeldeure toegang tot die terrasstoep met braaigeriewe en sitplek bied.
Daar is 2 parkeerplekke langs die eenheid.
Kom geniet 'n skemerkelkie terwyl jy na die asemrowende uitsig oor die see staar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 19, 3A Catfish, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3A @ Catfish Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 19, 3A Catfish, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang