Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3A Alpine Mews

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Cape-laan 2, Alpine Mews, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3A Alpine Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n kompleks in Vredehoek, Kaapstad, en is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike en basis vanwaar hulle die stad kan verken.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste in die ander slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die stad en Seinheuwel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en die sowat 3,2 km vanaf die middestad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • High Cape-laan 2, Alpine Mews, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Cape-laan 2, Alpine Mews, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7651f5ce9acf11d19484a2535d847cecbca1ff054ef716f5c434f48922546099d80b59d0029befa5993badbef01cc11ccfc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 2 High Cape Avenue Alpine Mews 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.936687823722 18.430515235443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang