3Liebeloft Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Olgah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Lynnette V - Feb 2023
Algehele gradering
Swak diens.
Wilna V - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie atmosfeer.
3Liebeloft Guest House se terugvoer
Hi Wilna
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons te gradeer. Dit was regtig lekker om jou hier te gehad het.
Groete
Liza
Therese B - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en baie mooi.
3Liebeloft Guest House se terugvoer
Hi Therese,
Dit was net n plesier gewees om julle hier te gehad het. Hoop ons sien weer!
Groete,
Liza
Roelof Erasmus W - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens, ons het effens laat ingeboek maar steeds was die diens 100%!
Rina M - Nov 2015
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Elda C - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelike diens
Jane L - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis gevoel!
Ursia V - Apr 2012
Algehele gradering
Very friendsly and welcoming.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang