Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3Liebeloft Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Lynnette V
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Feb 2023

Swak diens. Met aankoms was daar geen warm water of aircon nie, want hulle het vergeet! Het die eienaar ge-sms, tot vandag toe nog nie terug gehoor van eienaar self af nie. Moes myself en my 2-jarige in koue water bad. Trappe op na kamer baie ongemaklik. Sal nie weer hier slaap nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Wilna V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2021

Goeie atmosfeer. Netjies, vriendelik en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Olgah
3Liebeloft Guest House
Hi Wilna Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons te gradeer. Dit was regtig lekker om jou hier te gehad het. Groete Liza

Therese B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Vriendelik, gasvry en baie mooi. Die mense is vriendelik. Dit is baie mooi. Dit is bekostigbaar en ons het dit ten volle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olgah
3Liebeloft Guest House
Hi Therese, Dit was net n plesier gewees om julle hier te gehad het. Hoop ons sien weer! Groete, Liza

Roelof Erasmus W
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2016

Vriendelike diens, ons het effens laat ingeboek maar steeds was die diens 100%! Vriendelik, hulpvaardig. Het lekker gebly! Plekkie is goed toegerus! Sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2015

Wonderlike ervaring! Lieflike en goed toegeruste plek. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2015

Skoon, netjies en baie vriendelike diens Mens voel veilig en almal is baie vriendelik. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Veral as jy as vrou alleen in Johannesburg moet wees vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane L
Kort verblyf
4.2
Mrt 2014

Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis gevoel! Ek en my broer is baie vriendelik na-ure ontvang deur Burnet. Ons kamers was netjies en baie gerieflik ingerig. Die ontbyt was baie keurig voorberei. Ek beveel die plekkie aan vir enige besigheidspersoon wat bekostigbare verblyf in 'n veilige en vriendelike omgewing wil deurbring. Dit is baie gerieflik naby aan OR Tambo.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ursia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2012

Very friendsly and welcoming. Friendly and clean, with everything we needed available. We will use 3Liebeloft again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Olgah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a07e34cbf8ebb3970258d61c9222b7db5b80b4841eb68afb1be80f750b8c7562d3d9412f4f3408a3a7959a4241dd464289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 3 Liebenberg Road Eastleigh 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.129366053712 28.161907196045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang