Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3Liebeloft Guest House

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

3Liebeloft Guest House is 'n intieme 3-ster-gegradeerde eiendom in Edenvale, Gauteng. Dit is net 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, gerieflik vir enigiemand wat in die vroeë oggendure of baie laat in die nag by die lughawe moet wees.

Dit het 'n atmosfeer van gehalte en bied gaste gerieflike, stylvolle en moderne verblyf in 2 gerieflike tweepersoonskamers of 'n gesinskamer met en suite-badkamergeriewe, elk met 'n stort, toilet en wasbak.

Die veiligheid en sekuriteit van gaste is van die grootste belang, al die nodige voorsorgmaatreëls is getref om gaste veilig en op hul gemak te laat voel tydens hul verblyf.

3Liebeloft Guest House bied maklike toegang tot Midrand, Sandton, Johannesburg en Pretoria via drie hoofweë, die R24, N1/N3 en N12, en is gerieflik geleë om die omliggende nywerheidsgebiede, soos Sebenza en Isando, te bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Olgah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink 3Liebeloft Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergweg 3, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a07e34cbf8ebb3970258d61c9222b7db5b80b4841eb68afb1be80f750b8c7562d3d9412f4f3408a3a7959a4241dd464289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 3 Liebenberg Road Eastleigh 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.129366053712 28.161907196045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang