3 @ Marion Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johanna D - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik sal weer daar bly.
Stephan B - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Stephan!
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou te verwelkom en ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Groete
Susan, Martha en die 3@Marion Span
Elizme P - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Elizme
Thank you, it was such a pleasure welcoming your family to 3@Marion Guesthouse. We are delighted that you enjoyed your stay and are looking forward to welcoming you back soon.
Warm regards
Susan
Marina D - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en stil omgewing. Ons lekker geslaap, beddegoed krisp en skoon beddens.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Marina
Baie dankie vir julle eerlike en deeglike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons is so jammer dat die kamer nie op ons gewone standaard skoongemaak was nie. Dit is met die span aangespreek en julle terugvoer help ons om deurgaans te verbeter.
Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom!
Groete
Susan en die 3@Marion span
Hendrik S - Jul 2024
Algehele gradering
Gelukkig het ons net daar geslaap en was die hele tyd uit nie baie lekker gewees.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Hendrik
Dankie weereens vir jou weldeurdagte en volledige terugvoer. Ons waardeer dit opreg en wil jou graag verseker dat julle ondervinding nie ons gewone standaard is nie.
Baie dankie weereens. Ons maak werk van die probleme wat julle ondervind het.
Groete
Susan
Matilda B - Nov 2022
Algehele gradering
Basiese oornagfasiliteit.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Marius
Dankie vir julle terugvoer.
Groete
Susan
Johan M - Nov 2022
Algehele gradering
Was 'n lekker kuierplek. Wou eintlik ontbyt bespreek vir die volgende oggend, maar daar was niemand wat ons gevra het of wat daar was nie.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir julle waardevolle terugvoer. Ek is vreeslik jammer dat julle nie ontbyt kon bespreek nie, gewoonlik vra ons wanneer julle inboek maar ek is baie jammer dat dit hierdie keer nie gekommunikeer is nie. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Groete, Susan
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Lood R - Mrt 2022
Algehele gradering
Frustrerend.
Lees meer3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Beste Lood
Baie dankie vir u volledige en eerlike terugvoer. Ons is baie jammer dat julle nie lekker gebly het nie en neem julle kommentaar ter harte.
Groete
3@Marion span
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Heel lekker.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer! Ons sien uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete
Susan en die 3 @ Marion span
Jan B - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik, sal beslis weer gebruik maak van hulle binnekort.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Jan
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om jou te verwelkom en ons hoop om binnekort weer so te maak.
Groete, Susan en die 3@Marion Span.
Johan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig!
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Johan
Dit was 'n groot plesier om julle daar te he, dankie dat julle die spesiale geleentheid by ons kom vier het.
Groete
Susan en span
Dennis C - Okt 2020
Algehele gradering
Friendly staff in a quiet secure area. We had a nice stay.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Dennis,
It was such a pleasure welcoming you back. Thank you for your feedback. We hope to see you again soon.
Warm regards,
Susan and team
Izan C - Okt 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Margithe,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer dit was die grootste pelsier om jou by 3@Marion te verwelkom.
Sien jou volgende keer wat jy in Pretoria is.
Groete,
Susan
Peter D - Feb 2019
Algehele gradering
Great location. Perfect to stay a week or longer.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Dear Peter.
Thank you so much for your great feedback. We are delighted that you enjoyed your stay. It was a pleasure welcoming you to 3@Marion Guesthouse.
Warm regards,
Susan
Nomvula M - Jan 2019
Algehele gradering
Great location, delicious breakfast, sparkling clean room.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Nomvula,
Thank you so much for taking the time to share your review. We are delighted that you enjoyed your stay with us and are hoping to welcome you back soon.
Warm regards,
Susan
Liezl H - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige kamer met als wat jy nodig het.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Liezl
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons is bly dat julle lekker gebly het. Sien julle gou weer!
Groete,
Susan.
Darren A - Apr 2019
Algehele gradering
Saturday night.
Lees meer3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Darren
Thank you so much for taking the time to complete a review. We are delighted that you enjoyed your stay and greatly appreciate the feedback. I am so sorry for the issue with handwash in the bathroom. We have a wonderful Honey and Rooibos handwash which seems to not have been replaced after the previous guest left. I am terribly sorry about this and we will ensure it does not happen again.
Keep well and we are hoping to welcome you back in future.
Warm Regards
Susan and the 3@Marion Team
Monya W - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik, benodig "makeover", baie vriendelike diens.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Beste Monya,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang.
Groete,
Susan, Martha en Clenkey
Marisa C - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklike kamers, skoon en gerieflik geleë.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Beste Marisa
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons sien uit om jul weer in die toekoms te sien.
Groete
Susan
Hettie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Hettie
Dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons is bly julle het jul verblyf geniet. Dankie dat jy die aandete onder ons aandag gebring het.
Groete
Susan
Nomvula M - Nov 2017
Algehele gradering
Best place to stay in Pretoria.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Good morning
Thank you so much for your great feedback. It was a pleasure meeting you and we hope to welcome you back soon.
Warm Regards
Martha, Clenkey and the team
Nomvula M - Nov 2017
Algehele gradering
Great location and amazing service.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Dear Susan,
Thank you for your review. It is greatly appreciated and we loved hosting you at 3@Marion Guesthouse. Travel safe and we are hoping to welcome you back soon.
Warm Regards,
Susan, Martha and Clenkey
Maggie S - Mei 2016
Algehele gradering
Very friendly, warm welcome and felt at home.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Dear Silby,
Thank you so much for your feedback. It is greatly appreciated and we are hoping to welcome you back soon.
Warm Regards,
Susan
Adele V - Feb 2016
Algehele gradering
Onvergeetlik!
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Adele
Baie dankie vir julle fantastiese terugvoering. Hierdie boodskap het ons dag gemaak! Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Susan & die span
Jeanne D - Jan 2016
Algehele gradering
Ons sal beslis weer by 3@Marion oorbly!
Lees meer3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Jeanne,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Susan
Sonja S - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was die mees romantiese, awesome daggie gewees met baie bederf!
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Beste Sonja
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te bederf en ons sien uit om julle binnekort weer terug te verwelkom!
Groete
Susan, Martha en die 3@Marion span
Wynand S - Okt 2015
Algehele gradering
Aangename atmosfeer!
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Hi Wynand
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou te ontmoet en ons sien uit daarna om jou gou weer terug te verwelkom.
Groete
Susan
Gagoitsewe M - Des 2015
Algehele gradering
Its a nice place and very relaxing accomodation.
3 @ Marion Guesthouse se terugvoer
Dear Gagoitsewe,
Thank you very much for your feedback. Your comments are very valuable to us and enables us to continuously improve our product. We are delighted that you enjoyed your stay and are looking forward to welcoming you back soon.
Warm Regards,
Susan
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Colbynstraat 3, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang