Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 @ Marion Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Johanna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik sal weer daar bly. Die mense is baie vriendelik, goeie diens, aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
1 nag
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie pragtige plek, rustig, veilig met puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Hi Stephan! Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou te verwelkom en ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom. Groete Susan, Martha en die 3@Marion Span

Elizme P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Wonderful stay. It was wonderful and so calm there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Hi Elizme Thank you, it was such a pleasure welcoming your family to 3@Marion Guesthouse. We are delighted that you enjoyed your stay and are looking forward to welcoming you back soon. Warm regards Susan

Marina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig en stil omgewing. Ons lekker geslaap, beddegoed krisp en skoon beddens. Die plekkie het aan ons behoeftes voldoen. Lekker geslaap. Sal net voorstel as gaste boek, sorg vir 'n water yskas. Ons het gevra en dit was gegee. En mense wat die kamer skoonmaak, vee glad nie agter die toiletdeur nie, en die wasbak is buite werking maar vol stof. Ongelukkig baie opvallend as mense die vertrek gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Hi Marina Baie dankie vir julle eerlike en deeglike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons is so jammer dat die kamer nie op ons gewone standaard skoongemaak was nie. Dit is met die span aangespreek en julle terugvoer help ons om deurgaans te verbeter. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom! Groete Susan en die 3@Marion span

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Gelukkig het ons net daar geslaap en was die hele tyd uit nie baie lekker gewees. Het reeds ons terugvoering aan hulle gestuur. As dit hulle koningskamer is, wil ek asb. nie in die gewone kamers bly nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Hi Hendrik Dankie weereens vir jou weldeurdagte en volledige terugvoer. Ons waardeer dit opreg en wil jou graag verseker dat julle ondervinding nie ons gewone standaard is nie. Baie dankie weereens. Ons maak werk van die probleme wat julle ondervind het. Groete Susan

Matilda B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Nov 2022

Basiese oornagfasiliteit. Alles is basies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Hi Marius Dankie vir julle terugvoer. Groete Susan

Johan M
1 nag
3.6
Nov 2022

Was 'n lekker kuierplek. Wou eintlik ontbyt bespreek vir die volgende oggend, maar daar was niemand wat ons gevra het of wat daar was nie. Sal graag weer daar wil oorslaap, maar sal graag dan ontbyt ook wil hê. Parkering was effe van 'n probleem, baie klein spasie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Hi Johan, baie dankie vir julle waardevolle terugvoer. Ek is vreeslik jammer dat julle nie ontbyt kon bespreek nie, gewoonlik vra ons wanneer julle inboek maar ek is baie jammer dat dit hierdie keer nie gekommunikeer is nie. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Groete, Susan

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Dear Gordon Thank you so much for your honest and thorough reply. It greatly assists us in continuously improving our service offering. Warm Regards Susan

Lood R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Mrt 2022

Frustrerend. Die volgende is 'n probleem. 1. Parkering, daar is te min parkering gaste moet met mekaar reël wie ry volgende, jy kan nie vrylik kom en gaan nie. Altyd êrens vas parkeer. 2. Drinkwater mooi yskas in elke kamer maar is dol leeg wie drink nog in vandag se tyd kraanwater? Wat terrible proe as jy dit kook vir koffie. 3. Kondoom in kamer, regtig ons is nie kontrakteurs wat oorbly nie, maar n gesin. 4. Geen kamer of toilet lekker ruik beskikbaar in 3 kamers of badkamers nie. 5. Blou WiFi lig direk bo dubbelbed in kamer is nie prakties nie. 6. Gastehuis eiendom is oud is was laas in 2018 /2019 'n 3 ster werd.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Beste Lood Baie dankie vir u volledige en eerlike terugvoer. Ons is baie jammer dat julle nie lekker gebly het nie en neem julle kommentaar ter harte. Groete 3@Marion span

Johan L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Heel lekker. 3 @ Marion is gerieflik sentraal en in 'n stil woonbuurt geleë. Sal dit beslis aanbeveel vir lang- en korttermynverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
3 @ Marion Guesthouse
Hi Johan Baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer! Ons sien uit om jou binnekort terug te verwelkom. Groete Susan en die 3 @ Marion span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colbynstraat 3, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZGPuX1DIiLuwU5xjIkpEoWMTTYHVPjFSwd7o1860nuLaPqcLly?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 Marion Street Colbyn 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.740776576536 28.246250184854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang