Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 @ Marion Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colbynstraat 3, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Vanaf R910 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

3 @ Marion Guesthouse is 'n pragtige, kalm toevlugsoord met 'n ideale ligging in Colbynstraat in een van Pretoria se rustigste woonbuurte. Dié gastehuis se ligging is ideaal vir sakelui en vakansiegangers en bied maklike toegang tot die N1 en die N4, wat dit ook ideaal maak vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin.

Elke kamer is gerieflik gemeubileer en toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, kluis, haardroër, gratis WiFi-toegang en 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder. 'n Ontbyt en middagetepakkies is beskikbaar op versoek.

Ons is hier om fantastiese diens en 'n perfekte ligging te bied. Ontspan gerus in die welige tuin of op die gerieflike leerbank langs die kaggel. Die gastehuis het ook 'n braai-area. 'n Wasgoed- en strykdiens is beskikbaar op versoek en ons sal jou graag bystaan met toeriste-inligting, uitstappies, motorhuur, besprekings en vervoer na die lughawe en die Gautrain.

3 @ Marion Guesthouse het 'n stil konferensielokaal met 'n uitsig oor die tuin en is ideaal vir vergaderings en opleidingsessies. 12 afgevaardigdes kan geakkommodeer word met 'n raadsaal-uitleg.

3 @ Marion Guesthouse sal jy so tuis voel soos by jou eie huis terwyl jy vergaderings hou, die besienswaardighede besoek, en alles tussen in verken. Die Uniegebou, botaniese tuin en Colbyn Oefenbof is op ons drumpel en OR Tambo Internasionale Lughawe is net 30 minute se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Colbynstraat 3, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Gaste dink 3 @ Marion Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colbynstraat 3, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZGPuX1DIiLuwU5xjIkpEoWMTTYHVPjFSwd7o1860nuLaPqcLly?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 Marion Street Colbyn 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.740776576536 28.246250184854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang