Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

3rd Street Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker geslaap. Pragtige tuin, pragtige en veilige area. Persoonlike indruk van blyplek - artistic with a modern flair.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelna G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Plaasvrou wat heerlik gekuier het in die stad. Veilige omgewing, goed geleë. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou het aan alles gedink en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf! Heerlik gebly. 3rd Street Cottage is baie netjies en uitstekend toegerus. Die gasvrou het aan alles gedink wat 'n gas mag benodig. Ek beveel hierdie ruim kothuis van harte aan. Sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

We had a wonderful stay and plan to return again next year. Mia has thought of everything that one would need to make their stay comfortable. Her artistic flair in the decor is delightful and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin A
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Uncluttered with everything you need. A lovely spot well located for my needs. Will hopefully be back to stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Huisie weg van die huis af. Dit was ons 2de keer wat ons daar oorgebly het en sal beslis weer indien ons weer sou gaan na Pretoria. Eienaars is gasvry en altyd bereid om te help met enige iets. Die plekkie het alles wat mens nodig het, selfs vir 'n lang verblyf. Dis privaat en 'n lekker kuier/braai area buite. Dankie Mia en Altus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lieflike tuiskoms in Pretoria. 3rd Street Cottage is 'n heerlike oorbly-plek in Pretoria. Die blyplek het alles wat nodig is met vriendelike ontvangs. Mai doen ekstra moeite vir haar gaste. Heerlike koffie is ook beskikbaar vir gaste. Hierdie is 'n klein juweel. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Mooiste mooi! Mia doen soveel moeite. Die kothuisie is luuks ingerig met 'n kunstige hand. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer as ons Pta toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Value for money. The owners of this delightful B&B have thought of everything. Next time we visit Pretoria, 3rd Street Cottage will be our accommodation of choice. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustig, veilig en pragtige woonstelletjie. Ons het so lekker gekuier in die rustige atmosfeer. Ons was daar vir 5 dae en kon vir niks meer vra nie. Dit bied jou meer as wat mens verwag. Dankie Mia, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 35A, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARwDrVDD3cMtB6keknLtKe9kSfLczJOD77dFUsVoZvIrRT7M8cZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 35A 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763033532148 28.249638493219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345