Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3rd Street Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 35A, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3rd Street Cottage is in Menlopark in Pretoria geleë. Dié kothuis is in die tuin agter die hoofhuis geleë en het sy eie parkeerplek en binnehof met braaigeriewe.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, induksiestoof, ‘n pot en pan, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n klein skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gebruik. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV. Daar is ook WiFi, Netflix, tydskrifte en boeke beskikbaar.

Die swembad is ongelukkig nie vir gaste se gebruik beskikbaar nie en let asb. daarop dat dit nie omhein is of 'n oortreksel het nie, en is dus nie veilig vir kinders sonder volwasse toesig nie.

Rook word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Liezel H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf! Heerlik gebly. 3rd Street Cottage is baie netjies en uitstekend toegerus. Die gasvrou het aan alles gedink wat 'n gas mag benodig. E...
Sien meer
Jul 2024
Nikki D
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful stay and plan to return again next year. Mia has thought of everything that one would need to make their stay comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Carin A
5.0
Uncluttered with everything you need. A lovely spot well located for my needs. Will hopefully be back to stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Marthina D
Saam met lewensmaat
5.0
Huisie weg van die huis af. Dit was ons 2de keer wat ons daar oorgebly het en sal beslis weer indien ons weer sou gaan na Pretoria. Eienaars is gasvry...
Sien meer
Apr 2023
Celeste L
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike tuiskoms in Pretoria. 3rd Street Cottage is 'n heerlike oorbly-plek in Pretoria. Die blyplek het alles wat nodig is met vriendelike ontvangs....
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3de Straat 35A, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 3rd Street Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 35A, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARwDrVDD3cMtB6keknLtKe9kSfLczJOD77dFUsVoZvIrRT7M8cZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 35A 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763033532148 28.249638493219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang