Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3Ri4

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en privaat. Baie lekker gekuier in 'n stylvolle, rustige, private omgewing. Sal sterk aanbeveel by vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ananda
3Ri4
Baie dankie. Waardeer jou terugvoer. Kom kuier weer. Groete.

Lavonne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker veilig en loopafstand van alles af. Ons het baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly. Dit is baie netjies en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Bitter baie lekker gebly en is lekker rustig, super netjies en skoon. Baie mooi! Bitter baie lekker gebly en is lekker rustig, super netjies en skoon. Baie mooi eiendom en mooi dekor en sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletia C
Kort verblyf
2.2
Feb 2025

Teleurstellend en nie waarde vir geld nie. Die area was stil en mooi. Ongelukkig was die huis nie baie skoon nie, daar was kakkerlakke en beide storte en wasbakke was verstop en het baie stadig uitgeloop. Die 'welkom' sjerrie glase was reeds gebruik en so laat staan, en die sjokolade'tjie op ons kussings was vol miet en wurms. Parys is definitief nie meer wat dit was nie. Die rivier is vuil, ruik sleg en is baie besoedel.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Ananda
3Ri4
Goeiedag Aletia Ek is werklik verbaas oor jou swak resensie. Dis baie jammer dat jy dit nie dadelik vir my uitgewys het dat ek dit kon kontroleer nie. Ons is baie gesteld op netheid en sal dadelik aandag gee aan jou probleme. Dankie vir die inligting. Groete, Ananda

Penny D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A gem in Parys. A perfect home away from home. Love the decor, very well appointed. Great value. Very comfortable and clean. Everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esthea K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons sal beslis meer gereeld daar wil gaan kuier. Ons het die naweek vreeslik geniet. Die huis is pragtig en privaat, en die feit dat dit in 'n doodloopstraat is, is 'n bonus. Dit is weg van die besige deel van Parys, maar naby genoeg dat jy kan stap, koffie kan gaan koop, en dit in die pragtige tuin kan kom geniet. Ons hondjies was veilig in 'n ruim erf om te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker. Baie mooi en netjiese plekkie! Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

We had a great time with my family. It was amazing. It was my first time in the area. People there are welcoming. I fell in love with the place; it is so safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtig, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly, dis 'n lieflike huis en die omgewing was stil. Die gasvrou het soveel moeite gedoen en die plek was netjies en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustige atmosfeer, diens onverbeterlik. Uitsonderlike plek, stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ananda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 3, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b84863257c1b33c469b680445a861ae420dfb383c1b38bc6328479e30bc116686177d7691571f0b016432e7cfac3c31d37c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 3 Rivier Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894855940897 27.455256079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang