Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3Ri4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ananda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir 3Ri4
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Penny D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D

A gem in Parys.

A perfect home away from home. Love the decor, very well appointed. Great value. Very comfortable and clean. Everything you need.

Esthea K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthea K

Ons sal beslis meer gereeld daar wil gaan kuier.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Die huis is pragtig en privaat, en die feit dat dit in 'n doodloopstraat is, is 'n bonus. Dit is weg van die besige deel van Parys, maar naby genoeg dat jy kan stap, koffie kan gaan koop, en dit in die pragtige tuin kan kom geniet. Ons hondjies was veilig in 'n ruim erf om te verken.

Hanlie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Baie baie lekker.

Baie mooi en netjiese plekkie! Sal vir seker weer daar bly.

Michael M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

We had a great time with my family.

It was amazing. It was my first time in the area. People there are welcoming. I fell in love with the place; it is so safe.

Janine F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Pragtig, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly, dis 'n lieflike huis en die omgewing was stil. Die gasvrou het soveel moeite gedoen en die plek was netjies en silwerskoon.

Retha C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha C

Rustige atmosfeer, diens onverbeterlik.

Uitsonderlike plek, stylvol.

Marius F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Fantasties.

Best self-catering in Parys. Smaakvolle huis en pynlik netjies!

John S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Gerieflik, veilig, privaat.

Verblyf was lekker gewees.

Francois P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Baie gerieglike pragtige plek!

Baie mooi pragtige plek. Die dekor is uit die boonste rakke. Sal die woning ten volle aanbeveel.

Michelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Heerlik gebly.

N Kreatiewe, goed ingerigte plek.

Sunel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel D

Wat 'n gem in Parys. Die detail, netheid, interior. Alles was tops, en sal beslis weer kom!

Kommunikasie en inklok was baie goed. Verblyf het rerig alles oortref, sal 3Ri4 aanbeveel.

Marie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O

Lanklaas in so 'n veilige en rustige gastehuis oornag.

Kan die gastehuis aanbeveel, soveel ekstras en so 'n mooi plek. Gaan beslis weer teruggaan.

Adel K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel K

Aaangename ervaring.

Dit was 'n aangename ervaring, en ons sal beslis weer terugkom. Die aandag aan detail en die moeite wat gedoen word om die verblyf aangenaam te maak, is uitsonderlik.

Bianca V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Ruim, skoon, volledig ingerig.

Die diens was uistekend en vriendelik. Die huis se dekor was gepas en verwelkomend. Baie dankie dat die huis goed ingerig is tydens beurtkrag.

Marius F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F

Baie oulike plek.

Plek is baie netjies en het alle benodighede.

Gerda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Fantasties

Die privaatheid en sekiriteit van 3Ri4 is tops. Huis is baie netjies en die dekor trek die oog. Baie gerieflik. Het ons kuier baie baie geniet. Sou meer van die rivier wou sien vanaf die stoep.

Riëtte V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte V

Die dorpie Parys gaan verken.

Netjiese verblyf met aandag aan detail. Definitief aan te beveel.

Sanet B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Droommooi en uniek!

DrieRivier(3Ri4). Dié naam vertel alreeds hoe uniek die plekkie is. Die naweek saam met ons ouers was so spesiaal. Die dekor is smaakvol en terselfde tyd prettig. Alles was pragtig skoon en netjies. Die kombuis 'n chef se droom! Die kragopwekker gedurende beurtkrag was' n groot bederf. Kan 3Ri4 beslis aanbeveel. Weereens baie dankie vir heerlike naweek.

Liza V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Skoon, netjies en ruim. Definitief waarde vir geld.

Ons het heerlik ontspan en gebly. Alles was pragtig skoon, die klein ekstra'tjies word opreg waardeer! Sal definitief weer daar kom bly en aanbeveel. Baie dankie!

Sharon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Fantastic.

Our host Ananda went above and beyond for us, Parys had power problems, but they put the generator on when we needed it, no cold baths!

Lorezel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorezel D

Lekker ruim en netjies.

Die huis het in al ons behoeftes voorsien. Sal net van 'n aansit spieëlkas gehou het met 'n kragpunt.

Marne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne V

Uitstekend!

Ons was daar vir slegs een aand omdat ons 'n geleentheid in Parys moes bywoon! Ons en kinders was hartseer omdat ons nie langer kon bly nie. Sal beslis 'n naweek spesiaal Parys toe gaan net om hier te bly!

Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Fantastiese vakansieplek!

So 'n pragtige huis waar ons werklik tuis gevoel het. Alles was skoon en netjies. Die daaglikse skoonmakers was 'n welkome verrassing wat ons familiekuier net nog meer spesiaal gemaak het. Selfs in beurtkrag was ons bederf met 'n kragopwekker en die werkende koolstofie het die winterkoue goed uitgehou. Definitief die moeite werd om hier te bly.

Chantal B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Gasvry en netjies.

Baie mooi ingerig, baie netjies.

Chantal S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Ons kon snoesig voor die kaggel kuier waar als vir ons reggesit was.

Soos die vorige keer was ons ontvang met 'n pragtige, skoon huis. Kaggel, verwarmers en warmkomberse was gereed vir die koue nag. Ons sien julle weer, die volgende keer in Parys.

Ciska B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska B

Absoluut heerlik!

Wonderlike ervaring!

Bernard V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Uitstekend geleë en baie modern, funskioneel en goed toegerus.

Die huis is geleë in 'n doodloopstraat. Daar is dus nie deurverkeer nie. Baie privaat, gerieflik en modern. 'n Lekker kaggel en genoeg slaapplek. 'n Funksionele plek met alles wat jy benodig. Ook WiFi en DStv. Daar is nie direkte toegang tot die rivier van die huis af nie. Mens kan tot by die rivier loop maar dis toegegroei met riete. D.w.s jy moet ry na 'n ander plek toe as jy die rivier self wil geniet. Maar jy is letterlik 'n klipgooi weg vanaf die rivier.

Philip P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Baie geniet en op jou eie, maak wat jy wil.

Ons het die plek geniet, skoon en netjies.

Sarie T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie T

Wonderful place to stay, superb host.

Beautiful house in a quiet street, with everything needed to make our stay comfortable. The host was so helpful and friendly. Thank you so much for making our stay pleasant.

Chantal S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Pragtige huis met als wat ons nodig gehad het. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Ek sal die huis vir almal aanbeveel.

Elzanne R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R

Verdien meer as vyf sterre vir die stylvolle en heerlikste verblyf langs die Vaalrivier.

Dit was 'n tuiste weg van ons huis. Dit was goed toegerus met alles wat mens nodig het en meer. 3Ri4 sien ons definitief weer.

Clyde P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde P

Accommodation is tastefully furnished and have all the amenities to make the stay pleasant.

Wow. Stunning apartment. Excellently located.

Jarques B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarques B

Baie netjies en gemaklik.

Sien sterre.

Annemie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Dit was een wonderlike naweek.

Die eenheid is so stylvol. Alles is mooi skoon en op hul plek. Die braai-area was 'n wenner vir ons. Ons wou meer by die eenheid wees as om die dorp te verken. So tuis gevoel.

Mynie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie H

Lieflike verblyf met soveel rustigheid!

Wat 'n pragtige huis! Sal vir seker weer hier bly. Baie dankie vir heerlike verblyf!

Andre K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Great stay, awesome host, lovely garden full of birds.

Really nice quiet and private place.

Phillip S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip S

Baie lekker!

Ons kon ons elektriese kar daar charge en hulle het nie omgegee nie, dankie.

Vanaf R2 100
R2 100 R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 3, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b84863257c1b33c469b680445a861ae420dfb383c1b38bc6328479e30bc116686177d7691571f0b016432e7cfac3c31d37c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 3 Rivier Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894855940897 27.455256079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang