Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Aces Outfitters Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aces Outfitters Lodge 4, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 Aces Outfitters Lodge is 'n unieke en intieme toevlugsoord op 'n wildsplaas net buite Kimberley. Dit bied luukse verblyf, vriendelike personeel, heerlike etes met 'n kampvuur-atmosfeer en pragtige sonsondergange in die Noord-Kaapse natuurskoon.

Die lodge beskik oor 7 moderne en smaakvolle eenhede wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n wasbak en 'n toilet het.

Elke eenheid het lugversorging, gemaklike rusbanke, 'n lessenaar, gratis WiFi, genoeg kasruimte en skoon linne en handoeke.

Die lodge bied gaste ook die geleentheid om hul liggaam, gees en siel by die Spitskop Day Spa te laat verfris. Die spa is in 'n aparte gebou in die natuur geleë en sal verseker dat gaste in privaatheid, rustig in weelderige styl en gerief kan ontspan.

Gaste kan bespreek om in die borrelbad by die spa te ontspan, op die unieke swaaistoele op die stoep te sit, op 'n wildrit gaan en saans na die pragtige sterre kyk. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Aces Outfitters Lodge 4, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 4 Aces Outfitters Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aces Outfitters Lodge 4, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ccdec543a035e420cf49958aacfa3a794b1c61beafc9c3ddd5ad7dea3d04bc8718d86d40fe2c3d8baf4089d2581d91df52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 4 Aces Outfitters Lodge Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.854845995164 24.5290525453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang