Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Baia Formosa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 11, Baia Formosa 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Baia Formosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Baia Formosa-kompleks in die bekende Plettenbergbaai en is net 400 m vanaf Hobie-strand geleë.

Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het wat geskik is vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer asook 'n aparte ontspanningsarea met 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Die boonste vlak het 'n balkon en die grondvlak het 'n patio. Die ligging van hierdie kompleks is ook naby Wedge Beach, Central Beach en The Market Square Winkelsentrum.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strandstraat 11, Baia Formosa 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Baia Formosa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 11, Baia Formosa 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9949c0c0af99b8726620bc3a65e74592d66f7090304d8a052d3c610010e8057176c1170dadaf89e61b8119fca49b7a645795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 Strand Street Baia Formosa 4 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.056676 23.373813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang