Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club A6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucanweg 2, Melville, Hibberdene, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Banana Beach Club A6 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in die veilige Banana Beach Club in die hartjie van Melville, Hibberdene. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie landgoed net oorkant die pad van die strand af geleë is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Stort-oor-bad is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad toegerus is. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite hierdie woonstel is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Toucanweg 2, Melville, Hibberdene, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucanweg 2, Melville, Hibberdene, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b92451e417e5685d1989b3e454390262159ce0560e3ba9bd96eba48f8264bf5c02cf0e3478adc2d0c9a4b31c542e22201db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 2 Toucan Road Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.661814665703 30.515587506357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang