Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hello Holiday @ 4 Boboyi - Mangrove Beach Estate

  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-weg 321, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hello Holiday @ 4 Boboyi - Mangrove Beach Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstel met 'n see-uitsig vanaf die sitkamer, balkon en slaapkamers. Die woonstel is in Port Shepstone geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en driestapelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die leefarea is toegerus met 'n slim-TV en onbeperkte WiFi, en lei na 'n balkon.

Die kompleks het 'n veilige, omheinde swembad en braaigeriewe met tafels en stoele. Daar is gimnasiumgeriewe vir fiksheid, sowel as 'n gesondheids- en speletjieskamer vir vermaak.

Die eiendom is 9,7 km vanaf Umtentweni Conservancy Trail en 10 km vanaf Port Shepstone Buiteklub geleë. Melville-strand is 1,2 km weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tercia V
5.0
Brilliant. Baie lekker gekuier en sommer ekstra nag oorgebly. Baie veilig.
Des 2024
Willie E
Saam met vriende
5.0
Excellent! Alles was in plek en baie lekker. Beveel aan en sal nie huiwer om weer te bespreek nie.
Jun 2024
Wilma W
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie lekker gekuier. Die vakansie was net te kort. Verder was die vakansie baie lekker en so ook die verblyf. Die personeel was baie behu...
Sien meer
Jan 2024
Judith A
Gesin met klein kinders
4.8
Excellent, safe, family oriented, great holiday. We thoroughly enjoyed our stay at 4 Boboyi. Our focus was obviously the beach, which w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Keshnee M
Saam met vriende
4.6
Comfortable and beautiful. It was very comfortable and had all the necessities needed. Staff were extremely helpful and made it a pleas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raylene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bokmakierie-weg 321, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hello Holiday @ 4 Boboyi - Mangrove Beach Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-weg 321, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c834830abe36b19298f4e7c5a4c3110bb12af171bfd62cb9786f52c4dfeaee9a3e4283f40a87e07df5258a860d8cd3d7468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 321 Bokmakierie Road Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.659165020389 30.515138470297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang