Break-A-Way
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 337
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elresa S - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was stil, rustig en het ons as familie goed gedoen om weg te breek vir die eerste keer in jare. Ons sal definitief weer kom.
Break-A-Way se terugvoer
Hallo Elresa,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien.
Die Span by Break-A-Way
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Christopher C - Mei 2024
Algehele gradering
Without a TV working in the main bed and without aircon, it was a turn off.
Candice E - Feb 2024
Algehele gradering
Dit het sy doel gedien, maar was nie gemaklik nie.
Lees meerGareth S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dit was rustig en stil.
Masilakhe J - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing experience.
Break-A-Way se terugvoer
Thank you so much for your lovely review. We hope to see you again soon.
The Team at Break-A-Way,
Quintin V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Break-A-Way se terugvoer
Hallo Quintin,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons strewe daarna om altyd ons diens te verbeter. Jy is welkom om te laat weet wat ons kan doen ons die waarde vir geld ervaring en jou kliënte diens ervaring te verbeter.
Mooi Loop
Die Span by Break-A-Way
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Zelia W - Jul 2021
Algehele gradering
Not so pleasant stay.
Lees meerBreak-A-Way se terugvoer
Hallo Zelia,
We are so sorry for your experience. We take your feedback to heart and will make improvements where possible.
The house is advertised with an outdoor braai and no air conditioning. With Covid 19 and the various restrictions imposed, we currently do not provide small amenities that are handled by various persons. This is for both our and our guest safety. Being in the hospitality environment we understand that service delivery, friendly staff and quick responses are vital.
We welcome any feedback on which we can improve.
Be Safe,
The Team at Break-A-Way
Managed by Langebaan Holiday Homes
Brandon P - Mrt 2020
Algehele gradering
Was very nice and quiet.
Liza T - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful location and I felt very safe.
Lisa R - Sep 2020
Algehele gradering
Great stay, house had most of what we needed. Nice outdoor activities on the estate.
Lees meerBreak-A-Way se terugvoer
Hello Lisa,
Thank you so much for taking the time to give us feedback. We will most definitely pass your feedback to the homeowner. Hoping to see you again soon.
The Team @ Break-A-Way
Managed by Langebaan Holiday Homes
Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Brenda S - Jan 2020
Algehele gradering
Die kuier was rustig, maar moeilik met my kinders, want hulle kon nie speel met mekaar nie, want ek was bekommerd dat dit 'n probleem vir die bure gaan wees. Daar was 'n boek vol reëls wat ons moes nagaan binne die eerste uur van verblyf en hulle laat weet van alle foute. Alhoewel ons voldoen het aan elke reël, want ons is baie prestige mense wat nie rook of drink nie, voel ek ons arme kinders kon hulle nie geniet nie, want hulle moes stil wees, want ons wou geen boetes hê nie.
Lees meerMaynard B - Nov 2019
Algehele gradering
The overall experience was fantastic.
Caron G - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Elize H - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig vir kinders.
Deon M - Nov 2019
Algehele gradering
Enjoyed the peace and serenity, security staff was friendly and efficient.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellefsen Golf Villas 157, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang