Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Bronze Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks op Umhlanga se strandfront. Die woonstel is op die grondverdieping en gaste kan 'n see-uitsig vanaf die patio en die tuin geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea en wat na die patio en tuin lei.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en die leefarea het 'n TV met DStv. Die woonstel het WiFi en lugversorging en gaste kan op die patio met see-uitsigte ontspan. Die patio lei na die tuin wat toegang tot Umhlanga se promenade en strand bied.

Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Oop parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 elke dag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir 4 Bronze Bay
Netheid
3.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 4 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACF1Bn4NPTHATXF7adTD9PtaBvqNe5pTCo7iiBTRvi53mLZ2XfV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719498188915 31.090441787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang