Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Cosmos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmos-straat 4, Emgwenya, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Cosmos 4 bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die rustige Emgwenya in Mpumalanga. Dit is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Met sy bekoorlike atmosfeer bied hierdie eenheid iets vir almal om te geniet, wat dit die ideale plek maak om die son te geniet, te ontspan en te herlaai.

Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n buitestort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.

Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop het hierdie verblyf 'n welige groen tuin, braaigeriewe en 'n uitnodigende Jacuzzi vir gaste om te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Malie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Cosmos-straat 4, Emgwenya, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink 4 Cosmos het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmos-straat 4, Emgwenya, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4d2c6977c5f5c67e8034e46194d0adb40dd99207ee86d51901c6b51d7606e92a89c286b2d54c9de5a72bbb8de030d14af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 4 Cosmos street Emgwenya 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.646780652185 30.327521792065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang