4 Crayfish
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 27, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
4 Crayfish is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek aangesien dit 'n panoramiese see-uitsig het.
Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n lieflike balkon met 'n buite-etenstafel, 'n sithoekie en Weber-braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n mooi uitsig het. Die kompleks is gerieflik geleë ten opsigte van Ballito se uitstekende restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusrylaan 27, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 27, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang