Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Daneel Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir 4 Daneel Street
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Teresa J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa J

Perfect overnight business stay.

Website photos delivered exactly what they represented.

Gg D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gg D

Baie lekker. Sal beslis weer daar bly.

Baie lekker rustige omgewing met asemrowende uitsig oor die vallei se mooi tuine. Kon afskakel en lekker ontspan al was ek op kursus. Baie bedagsame gasvrou. Dankie vir die gebottelde water, melk en heerlike beskuit.

Angeline S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline S

Dit was baie lekker, ek het dit geniet.

Ek het baie lekker gebly en hou baie van die stilte, ek het dit baie geniet en lekker gerus.

Andiswa N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa N

It was amazing, Antoinette made sure I was comfortable.

I had an amazing stay.

Carmen M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Place was very clean, neat and beautiful. Situated very convenient near the town.

Perfect getaway spot and the locals are very friendly.

Dolores R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores R

We were satisfied with just about everything but there are one or two things to mention.

The owner must speak to neighbours and make sure that their dogs are not a nuisance as we were kept awake most of the night by several dogs barking nonstop. In fact, they barked during the day as well. It is very disturbing and would put one off from using the venue for a peaceful stay. Also, both taps in the washbasin of the bathroom need attention and the kettle trips the main switch.

Virna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virna G

Antoinette is die perfekte gasvrou, selfs tydens beurtkrag het sy moeite gedoen om my uit die "donker" te hou.

Ek sal definitief 4 Daneel Street aanbeveel. Rustig, veilig en meer as genoeg waarde vir geld.

Malcolm R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm R

Accommodation as required.

Received a very friendly welcome from Antoinette. The accommodation was exactly as I required for my two-week stay with no problems. I certainly will be returning to 4 Daneel street.

Mark S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Great views.

The idea of being far removed from the City plays out here, quite nicely.

Anika M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Netjiese, gerieflike oorblyplek. Alles wat 'n mens nodig het.

Eienaars is baie vriendelike! Ons sal 4 Daneel Street beslis aanbeveel. Pragtige uitsig ook.

Marianne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Very nice.

Thank you Anoinette for your accommodating friendliness. We had a lovely stay. Will definitely come again.

Doret M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret M

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Die kamer was skoon, netjies en gerieflik. Daar was lekker beskuit, koffie en ook melk. Die TV en WiFi was 'n groot bonus in die aande om net lekker te ontspan na 'n dag se rond woeker in die omgewing. Die braaigeriewe was ook tot ons beskikking gestel, en die kombuis was toegerus met die nodige toestelle. Sal vir seker weer van hul dienste gebruik maak. Vir seker waarde vir jou geld.

Sharon J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

One of the best places for a peaceful overnight after a day of driving. I loved every moment. Rusks. A very quiet area.

I loved everything from assistance to services.

Heidi W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi W

Aangenaam en gasvry.

Gasvry, hartlik, silwerskoon en netjies.

Tharin K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin K

Gawe gasvrou, pragtige en rustige ligging.

Was 'n heerlike kuier in Heidelberg en het baie lekker oorgebly.

Henco K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco K

Peacefully and perfect.

I felt an inviting and homey feeling when I arrived. The guest house is in a modern design style. Love it. When you look out of your door of the guest house, you have this nice view of nature and mountains and farms. So amazing. I'll recommend anyone to stay there for a breakaway weekend or longer.

Abi S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abi S

Baie lekker plekkie, sal dit weer bespreek.

Die mense is fantasties, sal beslis weer daar bly.

Antoinette O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Baie gerieflik, netjies en silwerskoon.

Gerieflik, netjies en skoon. Gasvrou Antoinette is baie aangenaam.

Anton K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Heerlike verblyf - wens ons kon langer bly!

Warm gasvrye mense, goed geleë. Baie netjies toegerus met heerlike bederfies. Sal beslis weer daar oorbly.

Ruan M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Beste waarde vir geld en vriendelike gaste.

Die bed was lekker sag, die stort warm en daar was meer as genoeg melk en beskuit.

Junate M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Junate M

Cosy.

It is a perfect getaway for two people. It is nice and quiet and also has a nice mountain view.

Annelie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Ons het baie lekker geslaap.

Die woonstelletjie is privaat, goed toegerus en het die mooiste uitsig. Dit is in 'n rustige omgewing geleë.

Christiaan L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan L

Great and nice place.

Friendly and great clean environments. Very well stocked and everything you need close by, with sunsets to enjoy.

Erika S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Pragtige, netjiese plekkie. Sal dit beslis aanbeveel.

Netjiese plekkie met alles wat jy benodig. Vriendelike gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel.

Caroline D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D

Baie rustige atmosfeer.

Die ontvangs was baie warm. Ideale wegbreek as jy net 'n rustige naweek wil hê en dis baie veilig.

Veronica C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica C

Warm welcome from Antoinette. Beautiful part of the world!

It was lovely to receive a warm welcome after a long afternoon of driving. The traffic heading out of Cape Town was really heavy. I think this had a great deal to do with the fact that this was the first long-weekend that we were allowed to travel. The reception was warm and the venue well appointed. The self-catering unit contained everything that one would require for an overnight or longer stay. The bed was very comfortable, and the water was hot! (very important in the middle of winter!). I will certainly recommend 4 Daneel Street to friends and family.

Kobus K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Vriendelike ontvangs. Plek is baie netjies en skoon en gerieflik. Waarde vir geld.

Ons was vriendelik ontvang deur die eienares. Die selfsorg eenheid is groot en alles is beskikbaar soos geadverteer. Parkering is in die erf by die eenheid. Sal definitief aanbeveel vir verblyf aan enige persoon wat wil oornag of 'n paar dae wil vertoef. Baie dankie aan Antoinette vir die verblyf en vriendelike ontvangs.

Yolandi P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P

I had a lovely, peaceful stay at 4 Daneel Street. Very clean and modern. Also very welcome and in a peaceful, quiet part of the town.

We arrived late and were welcomed by a very friendly lady. 4 Daneel Street is in a beautiful, quiet part of the town. Very safe and a few minutes drive to the shops. The rooms were very clean and modern. We enjoyed our stay and would definitely recommend it to others.

Theresa D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Netjies, rustig en gerieflike afstand van Kaap af.

Baie lekker gebly. Goeie vriendelike omgee diens. Uitgerus, ons reis voortgesit volgende dag. Boodskap gekry van eienaar dat ons moet veilig ry - net in die platteland wat mense so omgee. Baie baie dankie - sal weer daar oornag.

Hilton P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton P

Peaceful.

Excellent for overnight or as a base.

John G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John G

Aangenaam

Alles was 100%, behalwe dat daar geen warm water was vir die stort nie.

Ken L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L

Compact flatlet with all the essential requirements for self catering.

Our hostess Antoinette was warm and welcoming.The acomodation is located in a quiet part of the town with a lovely view of the country side. It is situated close to the main centre of town. and accessible to the historical walking route.

Eugene D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Rustige dorpie. Gerieflike woonstelletjie met eie kombuis. 'n Bonus!

Antoinette is 'n dierbare gasvrou. Baie professioneel en behulpsaam.

Drienie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drienie V

Heerlik, snoesige verblyf.

Baie dankie, Antoinette, vir jou gasvryheid, sal vir seker weer van jou slaapplek gebruik maak.

4 Daneel Street se terugvoer

Baie, baie dankie. Ek waardeer dit.

4 Daneel Street
Vanaf R695
R695 R521
per nag, vir 2 mense
Vanaf R695
R695 R521
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daneel-straat 4, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd286c217ffcfc136432d5ec0057db2039841159733c373e3f91cc8b75110bc43aae48602a52cfaaa9c196a5a97723afaeb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R521 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 4 Daneel Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.083990340123 20.958479334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang