Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Daneel Street

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daneel-straat 4, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 R521 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Daneelstraat 4 is in die klein dorpie Heidelberg geleë. Dit is die perfekte oornagplek vir Kaapstad of George.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eenheid is deel van die hoofhuis, maar is privaat. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n muurgemonteerde TV met Netflix. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee, koffie, melk en beskuit word met aankoms voorsien.

Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe asook 'n binnebraai indien vooraf reëlings met die eienaar getref word.

Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir 4 Daneel Street
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Daneel-straat 4, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Daneel Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
R695 R521
per nag, vir 2 mense
Vanaf R695
R695 R521
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daneel-straat 4, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd286c217ffcfc136432d5ec0057db2039841159733c373e3f91cc8b75110bc43aae48602a52cfaaa9c196a5a97723afaeb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R521 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 4 Daneel Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.083990340123 20.958479334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang