Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Frinton on Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sunshine, beach and cocktails. Super friendly staff, the unit is clean and has everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Gerieflike verblyf wat soos huis voel! Eenheid beskik oor alles wat jy nodig het om jou vakansie onvergeetbaar te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Great. Our stay was excellent and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rose R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Beautiful apartment, with stunning views, very central. Loved our stay! Very well equipped, although it would be nice to have two sets of cutlery and crockery to make serving breakfast and then lunch easier. Such an amazing apartment, we loved every moment and will definitely be back with our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantasties! Voortreflik! Frinton on Sea is 'n fantastiese vakansiebestemming op die see se voorstoep! Vandat ons bespreek het, tot en met uitklok, het Erika, Charlotte en selfs Thembi en Thandi ons op die hande gedra. Die eenheid is netjies gemeubileer, toegerus vir 'n familie met klein kinders en 'n baba, en reg vir wanneer beurtkrag inskop. Die lakens en handdoeke is heerlik sag, veral na 'n lang dag in die son. Dit is stapafstand vanaf smullekker restaurante, die alombekende tidal pool asook verskeie swemstrande en die lekkerste poeletjies vir kinders (en grootmense wat nie mal is oor wilde branders nie). Ons is vir seker weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik rustigheid. Waarde vir geld. Pragtig geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantasties. Alles was perfek, 5 ster waarde vir billike prys. Op die see, groot balkon met afdak, lieflike braai, uitstekende diens, sal beslis aanbeveel, en ons sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Dit was presies waarvoor ons gevra het - baie dankie ons het dit geniet. Dit was absoluut die moeite werd, en my kleinkinders het die speletjies wat julle in die eenheid het net so geniet. Baie dankie sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantastiese verblyf. Sal enige tyd weer daar bly. Charlotte is beslis 'n staatmaker. Ons het alles tot ons beskikking gehad en als was netjies en daar word tot vir die kinders voorsiening gemaak ten opsigte van speelgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
4 Frinton on Sea
Baie dankie, Leon, vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYjM2ZDFiLWQ2OTYtNDlkZS04ZmU1LTlkM2Y4MGE3OGQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 78 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.537999583393 31.221542358412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang