Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Frinton on Sea

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 Frinton on Sea is 'n eksklusiewe en luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks reg op Ballito se strandfront. Die kompleks is op die promenade geleë, vanwaar jy direkte toegang tot die strand het.

Die woonstel beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde en toegeruste slaapkamers, met lugversorgers, plafonwaaiers en gemaklike matrasse. Al die beddens is pragtig geklee in luukse linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief. Die hoofslaapkamer het groot stapeldeure wat ten volle oopmaak na die patio, wat 'n see-uitsig vanuit die kamer bied.

Die moderne, volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof, Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër, lugbraaier, ysmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die ruim leefarea is toegerus met 'n leersitkamerstel, 55-duim vol HD LED-slim-TV met DStv en gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar. Die leefarea het groot opvou-stapelaardeure wat ten volle oopmaak na die groot patio, vanwaar jy 180-grade-uitsigte oor die see kan geniet. Die privaat patio beskik oor 'n ingeboude braai, 'n gasbraai, 'n 8-sitplek patiostel, sonstoele en 'n groot sambreel. Daar is 'n omskakelaarstelsel in geval van beurtkrag.

Die kompleks bied veilige parkeerplek en 'n swembad.

Die pragtige 2,5 km lange promenade maak voorsiening vir asemrowende besienswaardighede langs die Ballito-strandfront. Dolfyne is algemeen in hierdie stuk van die noordkuskuslyn, vandaar die bynaam 'Dolfynkus'. Die kompleks is binne 5 minute se stap of 'n paar minute se ry vanaf 'n verskeidenheid fantastiese restaurante, en net 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 4 Frinton on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYjM2ZDFiLWQ2OTYtNDlkZS04ZmU1LTlkM2Y4MGE3OGQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 78 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.537999583393 31.221542358412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang