Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Gazelle Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carmenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir 4 Gazelle Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicole M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Excellent service. Nice quiet neighbourhood. Staff very friendly and helpful.

See stars.

Michelle D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvang. Baie netjiese en gemaklike kamers.

Elaine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Very pleasant stay. Felt like home.

See stars.

Carie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carie R

Lekker, mooi en gerieflik.

Ons het hier gebly vir 'n rugbytoer. Die gasvrou en haar ma was baie behulpsaam en akkommodeerend. Ons sal beslis weer hier bly. Stunning tuin, ruim kamers, toegeruste braai area en 'n oulike kat en hond.

Annette K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Sal definitief weer daar bly volgende keer.

Ek het lekker gebly, diens was baie goed. Eenheid was netjies en ruim genoeg en het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Lin V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin V

Perfekte ligging vir enige aktiwiteite naby hoër- en laerskole.

Vriendelike en behulpsame ontvangs in 'n silwerskoon gastehuis. Dit was 'n snikheet warm naweek in Nelspruit - die lugversorging in die kamer het verseker dat ons nie heeltemal verlep het nie. Dankie ook vir die gratis WiFi.

Alida R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Baie rustig.

Baie lekker, dankie. Dankie en skoon/rustig.

Chanel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Groot kamer en baie skoon.

Baie skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Pierre A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A

Baie netjies, skoon en gasvry. Baie dankie vir 'n heerlike oornag. Sal weer bly.

Baie netjies, skoon en gasvry. Baie dankie vir 'n heerlike oornag. Sal weer daar bly, waarde vir geld.

Cecelia K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia K

Beste verblyf ooit.

Beste verblyf ooit. Mooiste plek.

Doné V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné V

Baie lekker.

Great, skoon, bekostigbare slaapplek.

Johan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Very nice stay.

It is good to sleep in a safe environment as comfortable as 4 Gazelle Guesthouse.

Neline V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neline V

Lekker!

Hulle was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek was skoon en netjies.

Dalene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene D

Netjiese akkommodasie teen 'n billike prys.

Baie lekker gebly, soos die vorige keer!

Fransie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie D

Netjies en skoon.

Netjiese verblyf, goeie ontvangs.

Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Wifi signal is too weak, ek is 'n sake reisiger - en sal dus nie weer daar bly nie.

Sien sterre.

Gary V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V

Just right.

Safe and secure. Convenient location. Friendly hosts. Everything you need. Comfortable.

Siza G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siza G

Quiet and friendly environment.

Friendly staff and welcoming place away from home.

Ansie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Lekker gebly.

Baie lekker gebly en baie netjiese plek. Sal beslis weer daar bly.

Elmar V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Daar vir besigheid en dit is lekker om by so 'n netjiese plek oor te slaap.

Die plek is baie netjies en stil en ek sal elke keer daar oorslaap. Waarde vir geld en veilig. Kan nie beter nie.

Elna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Was 'n rustige atmosfeer en ons het lekker gekuier.

Rustige, netjiese plekkie. Swembad en braai-area beskikbaar. Was ingenome daarmee. Vriendelike personeel.

Lizette B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Ruim kamers en alles skoon en netjies.

Sal beslis weer daar bly. Kamers lekker ruim met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Alec L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec L

Vriendelike diens, met netjiese, skoon, waarde-vir-geld-verblyf.

Kan die gastehuis met 'n oop hart aanbeveel.

Lynette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Alles wat nodig was.

Werk gedoen in The Rest en werkers moes oorslaap.

Dalene D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Baie gerieflike, skoon akkommodasie teen 'n billike prys.

Die personeel is professioneel en vriendelik. Werklik uitstekende waarde vir geld!

Lucelle G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle G

Excellent stay! Rooms cleaned everyday with fresh towels!

Access to pool and braai, overall just a wonderful stay! I especially loved to come back to a clean room everyday!

Emsie N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie N

Wat 'n heerlike plek, rustig, veilig en skoon blyplek.

Ons het baie lekker gebly. Mense was baie gasvry. Baie netjies en veilig. Ek kan absoluut niks sê wat nie reg was nie. Baie dankie.

Nicolene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Baie skoon, baie netjies.

Vriendelik ontvang. Area is veilig en hulle diens is baie goed. Kamers is ook baie skoon en netjies.

Filla D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filla D

Mooi skoon akkommodasie met alles wat jy nodig het.

Die kamers is ruim en netjies. Dit het alles wat jy nodig het. Baie goeie waarde vir geld.

Mariette A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette A

Netjies.

Netjies en skoon. Goed geleë.

Henry R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry R

Fantasties.

Mooi netjies en skoon en vriendelik ontvang en beslis waarde vir geld.

Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Waarde vir geld en 'n moet as jy beplan om in Nelspruit te oornag!

Ons het oornag in Nelspruit om ons pad korter te maak van die wildtuin af. Ons was 'n groep van 6 volwassenes en 2 kinders en het 3 kamers bespreek. Ons is vriendelik ontvang, parkerings is lekker groot en dit was maklik om met ons waentjie in en uit te kom. Die kamers is pragtig, goed toegerus en die bed slapp so lekker soos my bed by die huis. Met die WiFi kon ons weer lekker met familie gesels. Ons sal definitief weer hier oorbly. Die ligging is ook perfek en die tuin pragtig.

4 Gazelle Guesthouse se terugvoer

Goeie more Adele,

Baie dankie vir jou ondersteuning en pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

4 Gazelle Guesthouse
Ruhan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan F

Vriendelike staff en netjiese kamer.

Ek en my broer het 'n kamer vir een aand geboek en was glad nie teleurgesteld in die akkommodasie of diens nie. Hoogs aanbeveelbaar.

Adele D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Gerieflik.

4 Gazelle Gastehuis is baie goed geleë en naby aan alles. Mens voel baie gerus oor die veilige parkering wat genoeg ruimte het vir bakkies!

Danie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal vir seker weer daar bly.

Genoegsame en veilige parkering. Kamer presies soos op die foto's. Alles was eersteklas.

Graham P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P

Comfortable and relaxing.

The hosts gave me a warm, friendly greeting. Check-in was fast and efficient. The room was comfortable and had all the necessary facilities. I slept well and undisturbed.

Jaco B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Geen probleem.

Nie 'n slegte plekkie om oor te slaap nie.

Anria V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria V

Heerlike oornaggeriewe.

Naby aan Ilanga Mall met baie eetplekke en vermaak vir die hele gesin.

Jaco T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco T

Was aangenaam en stil.

Kliëntediens was vriendelik en hulpvaardig, kan net verbeter op wifi ontvangs.

Hanno K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno K

Net oorgeslaap.

Die plek is baie netjies, en die privaatheid wat ek van hou is beslis daar. Ek ken Nelspruit nie, maar die area lyk goed en dit was naby die plek waar ek moes wees.

Rudi W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi W

Very nice overnight stay.

Friendly reception. Owners made us feel at home.

Shania K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shania K

Knus en gemaklik.

Ons moet net vir 'n daggie in Nelspruit deurbring, maar ek wens ons kon langer bly, net a.g.v. die gastehuis! So gemaklik, mense is vriendelik, baie naby aan alle plekke wat ons moes besoek. Sal 10/10 weer daar kuier en beveel dit aan vir enige iemand!

4 Gazelle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. 4 Gazelle Gastehuis waardeer dit opreg!!

4 Gazelle Guesthouse
Piet & Heather K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet & Heather K

Quiet, very clean linen and bathroom. Serviced daily except Sunday. Friendly staff. Helpful owners. Safe parking.

We had business to attend over 5 stays in Nelspruit and needed to tow a trailer. Owners very accommodating in this matter. Parking was secure with our tools on trailer overnight. Room and bedding all of a high standard. Shower and toilet immaculate. Water pressure amazing. Constant hot water due to Gas geyser (with specs to activate) Solar power at all times. Thus, no load shedding. Aircon in Room. Internet. TV with internet. Room serviced daily with clean towel replace daily. Only coffee mugs and complimentary tea and coffee in room, but at the braai facility next to the sparkling clean pool, there are plates and bowls and cutlery as well as a microwave. Will definitely use 4 Gazelle Guest House again.

Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Het baie lekker gebly en sal beslis weer by hulle oornag. Baie oulike plekkie.

Marchel K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchel K

Dit was baie lekke.

Regtig netjies en vriendelike personeel van skoonmaker tot tuinier.

Renee O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

Lekker luukse verblyf!

Ek het regtig vreeslik lekker hier gebly! Luukse en ruim kamers was uiters waardeer. Perseel is baie netjies, en verwelkomend. Fasiliteite wonderlike bonus. Gasvrou en skoonmaak-personeel vriendelik. Al hierdie vir 'n tarief binne meeste se prysklas!

Derius E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derius E

Baie mooi en groot kamer!

Groter as wat ek gedink het.

Riegert V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riegert V

Goeie waarde vir geld.

Ek kan 4 Gazelle Gastehuis beslis aanbeveel vir enige oornag reisiger.

Sunette F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F

Baie skoon en lieflike plek.

Sal definitief weer gebruik as ek moet oorslaap.

Fanie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E

Sal weer besoek.

Netjies, stil & skoon!

Graham P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P

Comfortable, well-appointed rooms. Friendly people.

Received a very warm welcome. The guesthouse is situated in a beautiful garden with a peaceful atmosphere in a quiet area. The rooms have everything necessary for a comfortable stay: neat, clean and well-appointed. Highly recommended!

Peter M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Evertything was perfect except that there was no hot water, checked out without bathing as I cannot bath with cold water in the morning.

See stars.

Deon B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Irene A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Baie skoon en netjies, net geen warm water gehad nie.

Verder 'n baie rustige aand gehad.

Paul G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Baie skoon, netjies en modern.

Die kamer was goed toegerus. DStv, lugversorging en is 500 meter van restaurant en 'n Spar. Skoon swembad om vinnig in af te koel.

4 Gazelle Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Paul,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Groete
Carmenn

4 Gazelle Guesthouse
Lenel C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel C

Dit was baie rustig en regtig netjies!

Ons het baie lekker geslaap en ons kamer was baie netjies! Dit is regtig 'n wonderlike gastehuis!

4 Gazelle Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit.

Groete
Carmenn

4 Gazelle Guesthouse
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-straat 4, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97022739998e15f64322d6e12db7929d8ea04af6e056732f9b32738de041433f23ccde084f50039c6e0fd464a72448252213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 4 Gazelle Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.490685949056 30.991740968717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang