Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Gazelle Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicole M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Excellent service. Nice quiet neighbourhood. Staff very friendly and helpful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Baie vriendelike ontvang. Baie netjiese en gemaklike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very pleasant stay. Felt like home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker, mooi en gerieflik. Ons het hier gebly vir 'n rugbytoer. Die gasvrou en haar ma was baie behulpsaam en akkommodeerend. Ons sal beslis weer hier bly. Stunning tuin, ruim kamers, toegeruste braai area en 'n oulike kat en hond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal definitief weer daar bly volgende keer. Ek het lekker gebly, diens was baie goed. Eenheid was netjies en ruim genoeg en het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lin V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Perfekte ligging vir enige aktiwiteite naby hoër- en laerskole. Vriendelike en behulpsame ontvangs in 'n silwerskoon gastehuis. Dit was 'n snikheet warm naweek in Nelspruit - die lugversorging in die kamer het verseker dat ons nie heeltemal verlep het nie. Dankie ook vir die gratis WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Baie lekker, dankie. Dankie en skoon/rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Groot kamer en baie skoon. Baie skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, skoon en gasvry. Baie dankie vir 'n heerlike oornag. Sal weer bly. Baie netjies, skoon en gasvry. Baie dankie vir 'n heerlike oornag. Sal weer daar bly, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beste verblyf ooit. Beste verblyf ooit. Mooiste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carmenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-straat 4, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97022739998e15f64322d6e12db7929d8ea04af6e056732f9b32738de041433f23ccde084f50039c6e0fd464a72448252213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 4 Gazelle Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.490685949056 30.991740968717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang