Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Hill House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smit-straat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Hill House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel wat in die modieuse en historiese De Waterkant Village geleë is, met sy stil boomryke strate en elegante kothuise. Hier kan gaste 'n dorpsatmosfeer met 'n smaak van ou-Kaapse leefstyl geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-sitkamer en moderne kombuis. Die oopplan-leefarea lei deur 'n glasdeur na 'n terras met buitemeubels van waar gaste die uitsig kan geniet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het toegang tot 'n aparte badkamer. Die woonstel is toegerus met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n skottelgoedwasser, lugversorging en verhitting in die slaapkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n stereo.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n afstandbeheerde motorhuis, asook 24 uur-sekuriteit. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Die area bied unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë, en gimnasiums. Gaste kan Kaapstad-stadion in Groenpunt, die Two Oceans-akwarium, die V&A-waterfront, Kaapstadse middestad, Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum, Tafelberg en pragtige strande besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • De Smit-straat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smit-straat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3KnEAcLtZ1YX87bBpaygTsclipNAcgySVsNqRygENIvivCsz9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 42 De Smit Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.914369234028 18.416872797622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang