4 La Mer
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hanco L - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Tammy B - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful and lovely.
Marius N - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Veilig en naby aan alles.
Adriaan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon. Baie tevrede.
Marlize H - Mrt 2024
Algehele gradering
Woonstel goed gelee. Probleme met mikrogolf en yskas aangemeld maar nie hanteer nie.
Annelie F - Jul 2023
Algehele gradering
Silwerskoon en ruik heerlik.
Christel G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik in pragtige verblyf.
Lindi V - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Pieter H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en opgegradeer.
Christelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n netjiese eenheid met maklike toegang tot die strand. Jy kan uit die eenheid die see sien, al is dit nie ten volle soos die heel voorste eenhede nie.
Rocky W - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome! Will go back.
Annamarie E - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik netjies en skoon en naby die strand.
Lourens V - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek met vriendelike personeel.
Jade R - Aug 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Taffy A - Okt 2022
Algehele gradering
It was stress free and relaxing.
Sunette G - Okt 2022
Algehele gradering
Verblyf was absoluut "amazing", wou glad nie teruggaan huis toe nie.
Maritza E - Sep 2022
Algehele gradering
Vir die kort kuier was dit heerlik, die plek is pragtig baie dankie!
Le-ann M - Jul 2022
Algehele gradering
A piece of heaven.
John P - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, good location and priced right.
Sageran N - Des 2022
Algehele gradering
Very clean and neat!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 58, La Mer Eenheid 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang