Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 La Mer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir 4 La Mer
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hanco L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco L

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Die ontvangs met aankoms en skoonmaakdiens was baie goed. Sal beslis weer 'n bespreking maak.

Tammy B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy B

Wonderful and lovely.

It was perfect for what we needed

Marius N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Goeie waarde vir geld. Veilig en naby aan alles.

Die private toegang tot die strand maak die verblyf meer uitsonderlik.

Adriaan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan J

Netjies en skoon. Baie tevrede.

Baie lekker plekkie. Stort is bietjie klein onder, maar nie 'n te groot probleem nie.

Marlize H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marlize H

Woonstel goed gelee. Probleme met mikrogolf en yskas aangemeld maar nie hanteer nie.

Woonstel is skoon en netjies en het skoonmaakdiens. Naby die strand. Trappe is problematies. Mikrogolf trip krag. Yskas word nie baie koud nie en mens moet ys in die vrieskas sit om seker te maak items bly bevrore.

Annelie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Silwerskoon en ruik heerlik.

Mooi dekor, het alles wat mens nodig het. Teen die see. Heerlik gewees. Trappe kan vir gaste wat moeilik loop 'n probleem wees.

Christel G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G

Heerlik in pragtige verblyf.

Sal nie vir iemand aanbeveel wat nie van trappe hou nie.

Lindi V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi V

Lovely stay.

Nicely furnished. Very clean and neat.

Pieter H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Baie netjies en skoon en opgegradeer.

Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs.

Christelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Dit is 'n netjiese eenheid met maklike toegang tot die strand. Jy kan uit die eenheid die see sien, al is dit nie ten volle soos die heel voorste eenhede nie.

Ons het gemaklik gewoon in die eenheid. Daar was genoeg spasie vir ons almal. Die stoep is ruim (ongelukkig net nie met 'n "view" van die see nie), maar dit is 'n heerlike kuierarea.

Rocky W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rocky W

Awesome! Will go back.

Well needed break, great service from Olga and Thandilicious. Thanks.

Annamarie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie E

Dit was heerlik netjies en skoon en naby die strand.

Die woonstel is goed geleë, op die strand en stapafstand van restaurante wat lekker is.

Lourens V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V

Skoon en netjiese plek met vriendelike personeel.

Was baie lekker gewees.

Jade R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jade R

Very relaxing.

My friends and I had lots of fun.

Taffy A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taffy A

It was stress free and relaxing.

We enjoyed the accommodation very much. It was clean and relaxing. Enough space for everyone.

Sunette G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette G

Verblyf was absoluut "amazing", wou glad nie teruggaan huis toe nie.

Ek sal 4 La Mer aanbeveel vir enigeen. Dit is 'n netjiese en moderne eenheid, met alles wat 'n persoon nodig het. Ons is vriendelik ontvang deur Olga. Die eenheid is loopafstand van strand en restaurante. Die eenheid was ook daagliks gediens, dus kon ons lekker uitrus.

Maritza E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza E

Vir die kort kuier was dit heerlik, die plek is pragtig baie dankie!

Sal 4 La Mer aanbeveel vir enige een. Netjies, modern, goeie ontvangs, loop afstand van strand.

Le-ann M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-ann M

A piece of heaven.

We love everything about 4 La Mer, it was a piece of heaven from our entry till we left. Almost didn't wanna leave. Everything was exactly as the pics depicted and its gr8 value for money. Thank you so much.

John P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Clean, good location and priced right.

For a quick in and out of KZN for business, it was excellent and I got well rested after a long day's traveling. Was received by agent.

Sageran N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sageran N

Very clean and neat!

Location is not very close to the swimming beach.

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 58, La Mer Eenheid 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA653055beb2fe3b323a47d5c59b2afc41d499077c593596d47084c9a5b7e789d22a0cf364bd6c1abcf9a5fb7fa62983b3e352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 58 Compensation Beach Road La Mer Unit 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5398531 31.2183911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang