Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Michael Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michael Place 4, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4 Michael Place is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom geleë is in die stil en lowerryke area van Dunvegan, die bekoorlike omheinde dorpie in die hartjie van Edenvale, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n ruim slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan 'n ete by die sentrale etenstafel geniet. Die aangrensende sitkamer is gerieflik gemeubileer met 'n slaapbank en 'n TV met DStv-kanale.

Gaste het volle toegang tot 'n swembad en buitebraaigeriewe is ook op die onderdakstoep beskikbaar. Die ligging van hierdie eenheid is relatief sentraal, naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en bekende besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Michael Place 4, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink 4 Michael Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michael Place 4, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b812d6dfbf46f649a79486aaa0c079f22eaec2daf046ca5f525ec2c39cf1e82e14b305bb6e52f19b6ea27d207cfc547df0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 Michael Place Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.157663084982 28.152999083328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang