Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 On Highworth

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gerieflik. Dit was taamlik aangenaam maar het 'n sterk rookreuk gehad in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Perfekte ligging Die verblyf was fantasties! Studio is net reg vir 2 persone en naby alles. Die enigste teleurstelling was dat die studio nie parkering het soos aangedui op webtuiste. Dankie aan LekkeSlaap wat puik ondersteuning gebied het met die parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
4 On Highworth
Thank you for the booking, Alta Du Toit. I'm so glad you enjoyed your stay. Unfortunately, the studios do not have secure parking. Most properties here in Central Sea Point only offer street parking. Thanks again, and hope to see you again. Regards, Ian

Megan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Great. Great. Close to everything. Only I smelt that previous visitors had smoked in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thandi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

It was a nice, peaceful, and beautiful place, just 2km away from the stadium. It is a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

It was only adequate. The bed and linen were nice, but the rest of the place could use a good scrub and some paint. The blinds have not been cleaned or dusted for some time. There were very high steps up to the room. We are older and would have preferred to know that. Inside, there is a big step up to the toilet/shower, which is also not so good for older people. They helped take the case up the stairs, but that was all. We had to lug the rest ourselves. The curtains did not have a blockout lining, so it was not possible to darken the room at night. The shower floor was dangerously slippery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Craig B
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jul 2023

Very nice and very clean, well done. Keep it up. Everything promised and more was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter S
1 nag
3.8
Apr 2023

Basiese verblyf. Self-inboek was 'n pluspunt (ongelukkig moes ek na 'n paar SMS'e bel vir die inligting.) Die res van die ondervinding was OK, ek het nie hoë verwagtinge gehad nie. Daar was 'n welkome klerehangkas ekstra wat nie in die foto's te sien was nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jurgen H
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2023

Teleurstellend. Ek het navraag gedoen oor die beskikbaarheid van die plek en dit was toe bevestig dat dit beskikbaar was. Ek het ten volle betaal maar toe ek daar aankom kon ek niemand kry om my te help om in te klok nie. Een van die ander gaste het toe vir my 'n alternatiewe nommer gekry en na 'n gesukkel het ek iemand gekry. Hulle het gesê dat hulle nie bewus was van my nie. Die plek was nog vuil van die vorige gaste met bed met ou lakens en vuil handdoeke.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Susanne P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Baie beïndruk. Ek sal dit definitief aanbeveel. Sien julle binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Breath of fresh air and friendly host. Ian the host was super fantastic, accommodative and always available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R639
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R639
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highworthstraat 4b, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZDYxNzA4LWRjZmQtNDIzNC05MWJiLTAxODFjMmU4NjI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R639 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 4b Highworth Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.913196 18.392912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang