Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 On Highworth

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir 4 On Highworth
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louise S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Gerieflik.

Dit was taamlik aangenaam maar het 'n sterk rookreuk gehad in die eenheid.

Alta D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Perfekte ligging

Die verblyf was fantasties! Studio is net reg vir 2 persone en naby alles. Die enigste teleurstelling was dat die studio nie parkering het soos aangedui op webtuiste. Dankie aan LekkeSlaap wat puik ondersteuning gebied het met die parkering.

4 On Highworth se terugvoer

Thank you for the booking, Alta Du Toit. I'm so glad you enjoyed your stay. Unfortunately, the studios do not have secure parking. Most properties here in Central Sea Point only offer street parking.

Thanks again, and hope to see you again.
Regards, Ian

4 On Highworth
Megan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan M

Great.

Great. Close to everything. Only I smelt that previous visitors had smoked in the room.

Thandi R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thandi R

It was a nice, peaceful, and beautiful place, just 2km away from the stadium.

It is a beautiful place.

Jackie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie B

It was only adequate.

The bed and linen were nice, but the rest of the place could use a good scrub and some paint. The blinds have not been cleaned or dusted for some time. There were very high steps up to the room. We are older and would have preferred to know that. Inside, there is a big step up to the toilet/shower, which is also not so good for older people. They helped take the case up the stairs, but that was all. We had to lug the rest ourselves. The curtains did not have a blockout lining, so it was not possible to darken the room at night. The shower floor was dangerously slippery.

Craig B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Craig B

Very nice and very clean, well done. Keep it up.

Everything promised and more was there.

Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Basiese verblyf.

Self-inboek was 'n pluspunt (ongelukkig moes ek na 'n paar SMS'e bel vir die inligting.) Die res van die ondervinding was OK, ek het nie hoë verwagtinge gehad nie. Daar was 'n welkome klerehangkas ekstra wat nie in die foto's te sien was nie.

Jurgen H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jurgen H

Teleurstellend.

Ek het navraag gedoen oor die beskikbaarheid van die plek en dit was toe bevestig dat dit beskikbaar was. Ek het ten volle betaal maar toe ek daar aankom kon ek niemand kry om my te help om in te klok nie. Een van die ander gaste het toe vir my 'n alternatiewe nommer gekry en na 'n gesukkel het ek iemand gekry. Hulle het gesê dat hulle nie bewus was van my nie. Die plek was nog vuil van die vorige gaste met bed met ou lakens en vuil handdoeke.

Susanne P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne P

Baie beïndruk.

Ek sal dit definitief aanbeveel. Sien julle binnekort.

Anne S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Breath of fresh air and friendly host.

Ian the host was super fantastic, accommodative and always available.

Chandra P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandra P

Awesome, wonderful.

Awesome stay. Very safe neighborhood close to the beach. Was pleased to meet Mvuni the friendly housekeeper who checked us in without any delays. Thank you Ian for allowing us to check in earlier than usual. Thank you so much for the complimentary tea, coffee, sugar and milk. Will definitely be back.

Marycke P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marycke P

Uitstekend.

Van aankoms totdat ons weer vertrek het, goeie diens, rustige area en die plek is uitstekend. Sal definitief weer gaan.

4 On Highworth se terugvoer

Thank you for the stay and thank you for the gracious review. Hope to welcome you again.
Regards, Ian.

4 On Highworth
Linda E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E

Rustig en naby alles. Bestuur baie behulpsaam.

Ek was veral beïndruk met die volledig toegeruste kombuis - met skottelgoedwasser en dan ook wasmasjien en met strykplank en yster ( nie dat ek LG ooit gebruik nie).

Gail N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail N

We loved it there, the price was good and facilities beyond expectations. The tea, coffee etc provided was most generous Thank you.

The steps in side the unit (although just a few to different levels) were a bit of a problem to us two ladies in our 70s.

Berine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berine M

Baie lekker, plekkie was kleiner as wat ons verwag het maar het definitief gekry waarvoor ons betaal het.

Net 1 stoel, rioolpyp lek bokant voordeur, stink visreuk kort-kort, braaiplek vuil, geen braaigereedskap nie, maar ons het die beste daarvan gemaak en tog lekker gekuier.

Stephen R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen R

Wonderful stay.

Would highly recommend.

Lezanne J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne J

Dit was inderdaad fantasties, rustige area, baie veilig en ook vriendelike en gasvrye diens.

Dit is een verblyf wat ek ek wel in die toekoms weer graag sal wil besoek. Die atmosfeer waar dit geleë is, is naby winkels restaurante en wegneemetes, rustige area en baie veilig.

Jake P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jake P

Luuks en goed toegerus!

Die Penthouse voldoen aan al die verwagtinge. Private swembadjie is 'n wenner! Eienaar en personeel is uiters hulpvaardig en vriendelik.

Carike P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike P

Baie mooi en het dit baie geniet.

Baie tevrede. Gee egter gerus aandag aan die stort se uitvloei en die kombuis se kraan. Die pot is aangebrand, ons wou dit nie gebruik nie, maar ek wil net sê dat dit reggestel kan word. Die pan is in 'n swak toestand en die glasbak is nie skoon nie. Ek het ook nie van die kussings gehou wat vir versiering op die bed is nie, dis te dramaties. Ek is nie ontevrede nie, dis net my opinie. Dankie dat ons daar kon tuisgaan.

Anton O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O

Baie lekker gebly.

Ek het die plek baie geniet. En sal enige tyd weer gaan. Parkering was 'n nagmerrie. Ek was op die punt om huis toe te ry en eerder nie daar te bly nie toe die eienaar vir my 'n boodskap stuur om te se ek kan in die jaart parkeer onder 'n afdak. Om daar te in en uit was 'n probleem omdat die strate nou is en daar karre reg oor die hek parkeer is. Ek het reeds besluit dat ek volgende keer eerder sal Uber as ek weer bespreek. Daar is paar goedjies wat reggemaak kan word, bv. die kombuiskraan en hulle kan nuwe kussings op die bed sit. Die kussings stem nie ooreen met die 5ster gradering wat hulle gekry het nie. Ek het ook die aand wat ek wou stort nie warm water gehad nie. Dalk is die geyser verdeel tussen die eenheid wat langs my was. Die mense in die eenheid langs my het ook 'n hele paar gaste gehad tot na 23:00 die aand en het baie geraas. Dit sou dalk ander gaste ontstel het maar ek het dit verdra.

Celestine J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celestine J

Relaxing getaway treat for woman's month.

It's a good place to stay. It's tucked away around a corner from Sea Point's busy street. Everything was amazing except the shower water took long to warm up. But other than that I would recommend the place to anyone. Myself and my sister loved it.

Amanda C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C

Lekker gekuier.

Daar was 'n paar deure ens wat skarniere en maintenance kort. Verder was dit baie aangenaam.

Madeleine J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J

Gerieflike ateljee vir 1 nag.

Ligging en straat te nou vir groot voertuig byvoorbeeld 'n bakkie. Ons ongelukkig skade opgedoen in die straat met parkering. Beveel dus aan jy ry 'n klein voertuig, want dis nou 'n eenrigtingstraat. Ateljee net ook reg vir 2 mense met lekker groot stort en als wat jy nodig het vir 'n nag se verblyf.

Lynnette H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette H

Perfekte plek om te bly. Lyk presies soos op fotos. Mooi, Modern, skoon, sentraal.

Perfekte plek om te bly. Lyk presies soos op fotos. Mooi, Modern, skoon, sentraal.

Cornus S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornus S

Excellent.

Very good value for money. Neat and contemporary interior.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Baie goeie waarde vir geld. Netjiese en kontemporêre interieur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stephan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Kan die plek aanbeveel!

Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies en goed ingerig. Lekker geslaap, sal dit weer wil gebruik.

Ria J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Awesome place!

Our stay was relaxing and the apartment was very central and beautifully done! We enjoyed our birthday stay and Ian was very helpful with everything. We will definitely be back.

Theresa V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Kort kuier.

Die blyplek was skoon met veilige parkering. Stapafstand van die promenade. As gevolg van Covid-reëls het ek nie die eienaar ontmoet nie.

Lorelle D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorelle D

Rustig en huislik.

Gasheer was baie behulpsaam en ons het baie lekker gebly.

Lowell B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lowell B

Uitstekend.

Die plek is uitstekend, moet sê 4 on Highworth verdien 5 sterre. Dankie Ian vir vriendelike diens en alles is daar tot en met hout vir gaste.

Emmaline G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmaline G

Baie lekker plek.

Ons het baie lekker gebly. Die blyplek is lekker gesellig.

Marita S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Skoon, netjies, gerieflik, bekostigbaar. Perfek vir 'n oornagblyplek in die stad.

Baie gawe gasheer. Perfek vir oorbly in die stad. Uiters skoon en netjies. Baie gerieflik. Sal beslis aan beveel.

Willem S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Baie gerieflik geleë met alles wat jy benodig.

Ek en my vrou het die verblyf netjies, skoon en gerieflik gevind. Ons gevoel is dat alhoewel die eenheid klein is dat die spasie baie slim deurdink en beplan is en dat jy ten spyte van die fisiese afmetings 'n ruim gevoel beleef. Ek kan dit vir enige person met eggenote en selfs 'n familie van 3 aanbeveel. Ons gevoel is ook dat mens beslis vir langer as 'n naweek met gerief daar kan oorbly. Die sentrale ligging maak dit ook ideaal en jy het toegang tot verskeie roetes en besienswaardighede.

Hugo G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo G

Rustig, alles wat 'n persoon benodig was beskikbaar.

Ons was tevrede met wat ons daar aangetref het en sal dit aanbeveel met inagneming van die prys.

Cecilia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Was geskik vir behoeftes.

Sien sterre.

Pieter B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie rustig in 'n klein straatjie net weg van die hoofweg in Seepunt. Veilige parkering is verskaf op aandrang.

Ons is vroeër toegang toegelaat, op versoek. Ons het 'n rusplek verlang na 'n mediese operasie en voor die opvolg die dag daarna. Fasiliteite was goed vir selfsorg. Ons was baie gemaklik.

Ellie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellie B

Gerieflik vir 'n besigheidsbesoek aan Kaapstad.

Studio is goed ingerig vir persoon op sakebesoek. Parkering kan 'n groot probleem wees.

Frieda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda D

Verblyf goed.

Ons het lekker gebly by 4 on Highworth. Die parkering, wat ingesluit is, was egter 'n nagmerrie. Ons kon glad nie ons voertuig intrek nie, want 'n motor buite in die straat was so geparkeer dat dit onmoontlik was om die parkering te gebruik.

Jacques S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Wonderlike gasheer, uiters gemaklik gevoel.

Na aanvanklike probleem met bespreking was my gasheer uiters verwelkomend gewees en sal beslis weer daar gaan bly!

Jose L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose L

It's the best place to stay in Sea Point.

Best place to stay, will definitely stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dis die beste plek om in Seepunt te bly.

Beste plek om te bly en sal beslis weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hester Aletta F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester Aletta F

Baie lekker gebly en heerlik geslaap.

Vir die bedrag wat ons betaal het, het ons waarde vir geld gekry. Die eenheid is ook binne loopafstand van die dorp en strand af. Alhoewel die eenheid nie luuks is nie, was alles skoon en baie netjies gewees.

Leatitia J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia J

Goeie ligging.

Netjies en skoon. Naby aan supermarkte. Sal definitief aanbeveel.

Jaatje P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaatje P

Ons het lekker gebly, dankie!

Die drieslaapkamereenheid is baie oulik. Al wat sleg was, is daar is heelwat trappe wat nie baba-vriendelik is nie. Die eenheid is ruim en volledig toegerus.

Antoinette M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette M

Gerieflik.

Naby geriewe, netjies etc.

Celeste L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste L

Goeie prys vir lekker slaap!

4 on Highworth is 'n bekostigbare blyplek in die hartjie van die Kaap. Jy deel 'n sitkamer en kombuis met ander gaste maar die kamers is ruim en skoon. Sal beslis weer daar kuier.

Darrel V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrel V

Baie lekker kuierplek!

Sal beslis weer kom kuier!

Vanaf
Vanaf R719
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R719
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highworthstraat 4b, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZDYxNzA4LWRjZmQtNDIzNC05MWJiLTAxODFjMmU4NjI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R719 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 4b Highworth Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.913196 18.392912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang