Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Meiring

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

4 on Meiring is 'n moderne Karoo-styl huis in 'n stil straat in die pragtige dorpie Prins Albert, wat aan die voet van die manjifieke Swartberge skuil.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel.

Daar is 'n wonderlike, wye toevou-veranda om die buitelewe te geniet en na die verskeidenheid voëlgesang in die groot, waterwyse tuin te luister; of kyk na die melkweg sodra die son gesak het. Daar is 'n draagbare braai en oorgenoeg parkeerplek in die veld.

Daar is heerlike staproetes in die omgewing, of bring jou fiets en ry die paaie. Jy kan ook by 'n fietstoer aansluit, so kyk uit vir geskeduleerde datums hiervoor.

Neem asseblief kennis dat die eiendom nie WiFi of 'n TV het nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir 4 on Meiring
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 on Meiring het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb9881f81855fadddc0b866d8e2c233c26fe6dc4ce132429cd48c5c3a8ec978f7405f9f213522ce0dacc600cbd5e241b390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 4 Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.21808297495 22.029566263893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang